Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolliwarie Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rachel Bloch-laan 10, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dolliwarie Guest House is in die rustige woonbuurt Panorama aan die noordelike buitewyke van Kaapstad geleë. Hierdie veilige ligging bied gerieflike toegang tot die middestad en besienswaardighede in en om Kaapstad. Dit is 'n uitstekende opsie vir besoekers wat die area wil verken.

Dolliwarie Guest House bied 'n verskeidenheid kamers wat elkeen 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elkeen van die kamers het en 'n suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Bykomende geriewe in elke kamer sluit ondervloerse verhitting, 'n TV, werkstasie, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste kan 'n volledige Engelse of gesondheidsontbyt, sowel as aandete bestel en het die opsie om maaltye in die eetkamer of op die stoep te geniet. Bykomende kenmerke sluit gratis WiFi, braaigeriewe, 'n swembad, lughawependeldiens en veilige parkeerplek in.

Dolliwarie Guest House is naby Panorama Medi Clinic, 15 km vanaf Milnerton Gholfklub, Lagoon Beach, Kaapstad Internasionale Lughawe en sowat 18 km vanaf die middestad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Dolliwarie Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Rachel Bloch-laan 10, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolliwarie Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rachel Bloch-laan 10, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2d38017eee8f576c6ea341ebf31fdeb08b263e53ab789401b4fd60fcb786b4b0216befc3b64d83cf118d305f69fce16026e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 10 Rachel Bloch Avenue Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.881678043063 18.579478491402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang