Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolly@Skuitbaai

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 64 resensies vir Dolly@Skuitbaai
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cabri V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cabri V

Bucket list bestemming.

Die mooiste uitsig. Ons het nog skole sardientjies gesien, en ook baie walvisse. Die reëlings het seepglad verloop. Dankie vir die vriendelike ontvangs Ella. Skuitbaa is pragtig. Die huis is ruim en silwerskoon met alles wat mens kan nodig hê. Die uitsig van die Kol Kol bad is onbeskryflik.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Dankie Cabri. Bly julle het dit by ons geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete Ella.

Dolly@Skuitbaai
James M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M

Amazing. Dont need to say anything else.

Dit was alles wat die webtuiste belowe het en nog meer.

Jeanette K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette K

Pragtige plek, met alles wat jy nodig het. Die hot tub was 'n groot bonus.

Ons het heerlik gekuier. Ons is baie vriendelik ontvang. Die woonstel het alles wat jy kan nodig kry en meer.

Mike M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M

Fantastic.

Lovely clean, fantastic location.

Marcia A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia A

Tranquil, relaxing and best view.

Memorable stay in a quiet, secluded location with the most beautiful view of the ocean.

Tamlyn J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn J

Definitely a lovely place for shorter visits. Beautiful view, lovely hosts.

We loved our stay at Dolly@Skuitbaai. The house was spotlessly clean, and all the amenities were there to make the stay easy and comfortable. We battled to get the fire going for the hot tub, and Johan came over straight away to help us out. We loved being in the hot tub watching the sea below us. A very special place indeed.

Tanya D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Die uitsig is asemrowend, en die gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam.

Ons het baie lekker gebly!

David R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R

Fantastic.

We had a fantastic overnight stay at this well-appointed home, tastefully furnished with all the necessary amenities in a well-maintained estate with good security. The exterior hot tub has a perfect view to relax in. The owners were very welcoming, and the communication was excellent. On our departure, we were invited to a short tour of a protea farm, which was informative and interesting.

Madelein M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M

Gerieflike verblyf met 'n prentjie mooi uitsig van die see.

Ons het so lekker gebly. Dis die mooiste plekkie met die ongelooflikste uitsig van die see. Die kinders het die hottub vreeslik geniet. Die huis het alles wat jy nodig het om gerieflik te bly en kosbare herinneringe te maak met jou naaste mense. Beslis die moeite werd om te besoek. Ons sal weer gaan.

Duané V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duané V

Die lekkerste, mooiste en rustigste blyplek!

Ons het so lekker by die verblyf gebly. Ons was vriendelik ontvang tydens aankoms en die plek was so skoon en netjies toe ons in stap. Die plek het alles wat mens nodig het vir kort- of langkuiers. Ons het lekker gemaklik binne gebraai en die see-uitsig geniet. Die uitsig is asemrowend mooi. Ons kon ongelukkig nie die jacuzzi gebruik nie a.g.v. die weer nie, maar hy is maklik om aan die gang te kry en mens het die mooiste uitsig van hom af. Die hoofslaapkamer het die mooiste see-uitsig, en die ander kamer is klein maar gemaklik. Die stort was so lekker, geen probleem met warm water gehad nie. Die gasvrou was so vriendelik en was heeltyd beskikbaar as ons iets nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly, dit was so rustig en ons voel baie "refreshed" nadat ons daar was. Ons wou nie huistoe gaan nie. As ons vir die verblyf meer as 10 uit 10 kon gee, sou ons.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Dankie Duané

Dolly@Skuitbaai
Niekie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie D

Pragtige plek vir ontspan.

Ongelooflike mooi see-uitsig van die huis se stoep af. Die huis is goed toegerus, baie netjies en skoon. Die ligging is puik in Skuitbaai, wat 'n gevoel van veiligheid en ontspanning bied.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Dankie Niekie

Dolly@Skuitbaai
Danika V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika V

Stunning.

Die plekkie met die mooiste view! Skoon en veilig. Baie vriendelik ontvang. Dolly @Skuitbaai sal altyd spesiaal wees, want dis waar ek en my kêrel verloof geraak het.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Dankie, Danika.

Dolly@Skuitbaai
Lisa P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P

Lafenis vir die siel.

Heerlik en die eenheid is goed toegerus. Die stilte is ongelooflik en die natuurskoon slaan jou asem weg.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Dankie Lisa

Dolly@Skuitbaai
Nomhlobo V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomhlobo V

Unforgettable.

It was one of the most memorable. It's perfect for romantic getaways. The place is beautiful and quiet. Nature oriented, it definitely saved my relationship.

Spike E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Spike E

Uitstend, onverbeterlik, gasvry.

Uitstekende blyplek met asemrowende uitsig en onverbeterlike gasvryheid.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Dankie, Spike.

Dolly@Skuitbaai
Cornie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornie V

Sentraal geleë vir 'n verskeidenheid van aktiwiteite in die Tsitsikamma area.

Ons het heerlik by die plek gekuier. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Dankie Cornie

Dolly@Skuitbaai
Amanda G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G

Heerlik stil en asemrowende natuur.

Die uitsig is ongelooflik mooi. Ons het heerlik gebly en kan Dolly @ Skuitbaai beslis aanbeveel.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Dankie Amanda

Dolly@Skuitbaai
Elene D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elene D

Pragtige ligging, sal vir seker aanbeveel.

Sal vir seker die verblyf aanbeveel.

Loretta R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loretta R

Fabulous stay.

Great place to stay. The location is perfect and the view is spectacular. The hot tub was a welcome added feature.

Jeantte H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeantte H

Hemel op aarde, pragtige uitsig.

Baie oulike plekkie, rustig, veilig. Hottub was 'n nuwe belewenis, glad nie gedink die water gaan so lekker warm word nie. Ons het net die vorige dag gestook en die water was nog heerlik warm die volgende middag. Beter om met die SUV of bakkie die pad aan te durf, so 8 km grondpad maar nie sleg nie, dalk net nie so gemaklik vir 'n sedan motor nie. Ek sal ook aanbeveel dat die hoofslaapkamer se bed dalk aangepas word na 'n queen-grootte bed. Anders is die plek goed ingerig en het alles wat nodig is. Dankie vir goeie ontvangs en ondersteuning rondom vra.

Christabella C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christabella C

The views and the hot tub were the highlight.

The views were stunning, enjoyed it. The house was not properly cleaned; there were spider webs in the kitchen and bathroom, and there were flies (they provided raid).

Ed D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed D

Blessed.

Fantamagories. Great.

Dot S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot S

Asemrowend!

Dit was absoluut rustig gewees en het ons verwagting heeltemal oortref. Met aankoms was ons baie gasvry ontvang. Hier kon ons afskakel en net die natuur geniet. Alles was perfek gewees en sal dit definitief aanbeveel vir almal om soontoe te gaan. Dankie vir alles en dat jy bereid was om altyd te help.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Dankie Dot. Ek waardeer die terugvoering. Groete Ella

Dolly@Skuitbaai
Sonja D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Fantastiese verblyf. Die warmbad met die uitsig was die hoogtepunt.

Baie lekker gebly, netjies en 'n ongelooflike uitsig. Waarde vir geld.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Dankie Sonja.

Dolly@Skuitbaai
Luhan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luhan V

Uitstekend.

Inderdaad baie lekker.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Dankie Luhan.

Dolly@Skuitbaai
Gene O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene O

Vriendelike en behulpsame gasvrou, pragtige plekkie.

Pragtige plekkie! Vriendelike gasvrou en heer, ons het dit baie geniet!

Marie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Pragtige plekkie met 'n lieflike see-uitsig.

Ons het nie die jacuzzi wat op die see uitkyk gebruik nie. Dit sou net lekker gewees het.

Douglas H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas H

Rustig met 'n pragtige uitsig.

Die plek is so netjies en baie aandag is gegee aan alles wat die gaste sal nodig kry om dit 'n onvergeetlike tyd te maak. Ons het elke oomblik geniet en die "hot tub" met mooi uitsig was 'n hoogtepunt.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Baie dankie Douglas

Dolly@Skuitbaai
Alichia S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alichia S

Pragtige plek!

Pragtige plek en views.

Erin C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin C

Amazing stay.

We thoroughly enjoyed our stay at Dolly. The attention to detail was spot on! Everything you needed was provided and the thoughtfulness of the owner was welcoming.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Thank you Erin.

Dolly@Skuitbaai
Gerrit S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Wat 'n naweek weg! Alles was net perfek gewees.

Dolly is seker die beste naweek wegbreek wat ons in 'n lang tyd gehad het. Die stilte en natuur was goed vir die siel gewees. Al het die weer nie altyd saam gespeel nie was die hot tub daar om dinge beter te maak. Die binne-braai was 'n wenner as die weer en wind bietjie erg geraak het. Dolly is definitief op my lysie om weer daar 'n draai te maak.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Baie dankie Glen. Sal lekker wees om jul weer te sien Ella

Dolly@Skuitbaai
Hannes S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Lieflik met baie mooi uitsig.

Baie mooi area met die ongelooflikste uitsig.

Jason C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason C

Relaxing getaway.

Lovely little spot with a great view. Accommodation was clean and as advertised. The Scotts were friendly and ensured our stay was more than satisfactory. Walking distance to the Fynbos golf estate which has a lovely restaurant with reasonable pricing and good food. Absolutely loved our stay!

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Thank you Jason

Dolly@Skuitbaai
Ruhann H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhann H

La dolce vita!

Ek het nog nooit mooi geweet wat beteken daardie frase in Italiaans nie, totdat ek dit hierdie naweek self beleef het nie! Ek kan nie sien hoe die lewe enigsins kan beter raak as om Dolly @ Skuitbaai te besoek nie! Ongerepte natuurskoon, ongeëwenaarde kliëntediens. absoluut onverbeterlik! Ons sal in 'n hartklop Skuitbaai toe trek. Dankie vir onvergeetlike herinneringe wat ons kon maak en die lekker dinge in die lewe in oorvloed kon beleef, Ella. Julle sien ons gou-gou weer!

Corne H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Fabulous stay.

We had an incredible time, so much so that we are returning in September. Ella is a great hostess that took care of every need we had. The Jacuzzi was an amazing extra with fabulous views over the ocean. We loved the comfortable beds and the cleanliness of the establishment. We can recommend Dolly to everyone wanting to get away from it all. God bless you, Ella and Johan. See you soon!

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Thank you Corne was priviledge to meet you. Appreciate you review, see you soon. Ella

Dolly@Skuitbaai
Taryn M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn M

Beautiful, peaceful, relaxing.

This is a very charming house with the most amazing view! All appliances are new and clean. Bed is very comfortable. Everything is well looked after. Having an indoor braai is great for those windier evenings. Most amazing sunsets! Quite a bumpy dirt road in sections, but driving past cows on farms made up for it. Such a friendly owner who is willing to guide and help with tips for the area to make your stay even better!

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Thank you Taryn

Dolly@Skuitbaai
Cherylann P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylann P

Breathtaking, beautiful, peaceful and excellent service.

I would rate Dolly's 10 out of 10. Everything was of an excellent standard, The accomodation is beautiful. Ella and her husband were so welcoming. The ambience of the place was so peaceful. For anyone who needs a breakaway from the busy city life. This is the place. You really will not regret booking at Dolly's. The whole experience was perfect. I will definitely be booking again.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Thank you Cherylann, do appreciate your reply.

Dolly@Skuitbaai
Chris B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Wonderlik, relaxing wegbreek.

Vriendelikste mense, akkomodasie is baie goed uiteengelê en vol baie kreatiewe versierings.

Enid D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid D

Absolutely fabulous.

Great accommodation, cannot beat the view and much to explore in the area.

Jeroen R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeroen R

Very relaxing, spectular view.

Quiet and private. Wonderful view, very comfortable and safe. Walk or drive to the ocean to swim in the natural pools.

Teresa B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa B

Absoluut 'n wonderlike plek om te bly.

Als was perfek, skoon en netjies. Die uitsig is asemrowend. Beslis die moeite werd om 'n paar dae daar te oornag. Baie veilig en baie plekke om te sien. Baie vriendelike eienaars en hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dankie, Ella, dit was heerlik!

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Baie dankie Teresa

Dolly@Skuitbaai
Wici C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wici C

Lekkerste plek vir ontspan.

Ons kom altyd terug- mooiste uitsig, lekkerste warmbad en vriendelikste diens.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Baie dankie.

Dolly@Skuitbaai
Jean K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean K

Was fabulous. Will definitely be returning.

The view is beautiful and the hot tub a is great feature and works perfectly. Fully equipped accommodation and very clean. Very friendly owners. Well worth a visit.

Armand S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand S

Heerlik gekuier.

Plek is skoon en netjies met pragtige uitsig. Ligging is ook naby aan baie aktiwiteite.

Faye S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faye S

Fantastic.

Wish we had stayed longer.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Thank you, Faye. Hope we see again. Ella

Dolly@Skuitbaai
Malinda D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D

Dit was eenvoudig asemrowend mooi, natuurprag op sy beste. Een lieflike uitsig.

Het heerlik gebly met die mees asemrowende uitsig en natuurskoon in 'n lieflike landgoed.

Jeanne-marie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne-marie V

Wonderlike uitsig, uitstekende gasvrou.

Lekker gebly, alles wat mens nodig het met 'n wonderlike uitsig. Dankie Ella.

Glen C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glen C

Great stay for people wanting to get away and be comfortable.

Comfortable, clean, for we come from its was very pleasant. Maybe other chairs instead of benches but that certainly isn't a game-breaker. The view and hot tub are outstanding. In-door braai is great for those unexpected winds.

Jp D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D

Great family spot and incredible value for money.

Great, clean spot perfect for a small family or a quiet, romantic getaway.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Thank you JP

Dolly@Skuitbaai
Nicole K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K

Peaceful stay with relaxing views and everything you need in the facility.

The facility was an upmarket stay, lovely hot tub as a bonus.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Sjoe, dankie Nicole vir die baie gewaardeerde resensie. Sien jul gou weer. Ella

Dolly@Skuitbaai
Natascha M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha M

Perfect!

We had a wonderful relaxing experience with breathtaking views! Everything we needed was available. Very neat and clean! The host (Ella) made us feel at home with her friendliness and kindness. We will definitely be back for another visit soon!

Tersia W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia W

Baie ontspannend.

Lekker dankie, geniet.

Sean S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean S

Brilliant. Thanks Ella for going the extra mile.

Value for money, great view, peaceful, and will definitely be back.

Hesti V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hesti V

Verskuilde skat.

Skuitbaai en Kammabaai was 'n fantastiese ontdekking! Die uitsig, omgewing en verskuilde kus is asemrowend.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Dankie Hesti

Dolly@Skuitbaai
Petra D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra D

Romantic place.

This place is very private and everything you need is in the house. Ella and her husband are very friendly. The house is clean and the hottub is a very nice "extra". We would recommend this place!

Ben V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V

Baie rustig en 'n pragtige omgewing.

Dankie Ella en Johan vir jul uitstekende diens en gasvryheid. Ons sien julle beslis weer. Hoop ons kan volgende keer die borrelbad buite gebruik as die weer dit toelaat.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Dankie Ben, waardeer jou terugvoer

Dolly@Skuitbaai
Jolene P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene P

Lekker, gerieflik, gemaklik.

Definitief 'n baie mooi en gerieflike plekkie met alles wat jy nodig het. Heerlik gebly en definitief 'n gerieflik genoeg vir 'n lekker wegbreek van die stad se gejaag. Sal definitief weer boek.

Liaan G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liaan G

Perfection.

Ella the host was incredibly friendly, and helpful and we had the best stay. Highly recommend!

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Thank you Liaan. It is much appreciated.

Dolly@Skuitbaai
Sybil C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybil C

Wonderlike ontvangs deur die eienaars Ella & Johan! Alle geriewe was beskikbaar en meer.

Die eienaars het ook dikwels seker gemaak alles in orde en ons gedurig herinner aan meer hout asook beskikbaarheid van bediende, teen koste, maar die gerief om telkens terug te keer na die dag se opwinding, was telkens lekker om in 'n skoon en netjiese eenheid terug te keer. Om van die warmbad nie eers te praat nie! Dit was vir ons familie 'n eerste keer, en hierdie item het niemand terleurgestel nie! Baie dankie weereens vir soveel vriendelikheid en omgee!! Ons het beslis spesiaal gevoel en heerlik uitgerus.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Dankie vir die mooi ressensie Sybil. Was heerlik om jul te ontmoet. Groete, Ella.

Dolly@Skuitbaai
Engela F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela F

Pragtige plek, baie skoon en netjies! Die uitsig oor die see is pragtig.

Die slaap plek het alles wat ń mens nodig het en meer! Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Annelia D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelia D

Was wonderlik.

Dit was 'n heerlike verrassing om die mooi plek met die heerlike uitsig te ervaar en die eienaars was baie vriendelik.

Bianca S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Dolly was proactive, very friendly and a marvellous host.

We will definitely be back in the summer. I would just advise people about the road. So that we make use of alternative options.

Alichia V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alichia V

Fantasties!

Ons kuier by Dolly was absoluut lieflik, die eenheid was netjies en skoon, ons is vriendelik ontvang en die geriewe is baie gemaklik. Ons sal vir seker weer by Dolly inboek sodra ons skedule dit toelaat.

Dolly@Skuitbaai se terugvoer

Dankie Alichia, was heerlik om jul te ontvang.

Dolly@Skuitbaai
Sharlene N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharlene N

Rustigheid met natuur op jou voorstoep.

Ella was vriendelik en gasvry. Alhoewel die verblyf teen hul huis was, het ons privaatheid gehad en gevoel ons is op ons eie. Die pragtige sonsondergang het ons vanaf die jacuzzi met vonkelwyn geniet. Ideale verblyf vir enige iemand wat wil rus en die natuur geniet.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitbaai 130, Oubosrand, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b133af8724a30920ae1a3bd6f677aba271587415c192fa59576c0930628f70f7595c9ab1347d9265376d4a74f5d40ebfd21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 64 5 1 5 130 Skuitbaai Oubosrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074704794008 24.236747672019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang