Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolly@Skuitbaai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cabri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Bucket list bestemming. Die mooiste uitsig. Ons het nog skole sardientjies gesien, en ook baie walvisse. Die reëlings het seepglad verloop. Dankie vir die vriendelike ontvangs Ella. Skuitbaa is pragtig. Die huis is ruim en silwerskoon met alles wat mens kan nodig hê. Die uitsig van die Kol Kol bad is onbeskryflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Dolly@Skuitbaai
Dankie Cabri. Bly julle het dit by ons geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete Ella.

James M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Amazing. Dont need to say anything else. Dit was alles wat die webtuiste belowe het en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige plek, met alles wat jy nodig het. Die hot tub was 'n groot bonus. Ons het heerlik gekuier. Ons is baie vriendelik ontvang. Die woonstel het alles wat jy kan nodig kry en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantastic. Lovely clean, fantastic location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Tranquil, relaxing and best view. Memorable stay in a quiet, secluded location with the most beautiful view of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamlyn J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Definitely a lovely place for shorter visits. Beautiful view, lovely hosts. We loved our stay at Dolly@Skuitbaai. The house was spotlessly clean, and all the amenities were there to make the stay easy and comfortable. We battled to get the fire going for the hot tub, and Johan came over straight away to help us out. We loved being in the hot tub watching the sea below us. A very special place indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Die uitsig is asemrowend, en die gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastic. We had a fantastic overnight stay at this well-appointed home, tastefully furnished with all the necessary amenities in a well-maintained estate with good security. The exterior hot tub has a perfect view to relax in. The owners were very welcoming, and the communication was excellent. On our departure, we were invited to a short tour of a protea farm, which was informative and interesting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Gerieflike verblyf met 'n prentjie mooi uitsig van die see. Ons het so lekker gebly. Dis die mooiste plekkie met die ongelooflikste uitsig van die see. Die kinders het die hottub vreeslik geniet. Die huis het alles wat jy nodig het om gerieflik te bly en kosbare herinneringe te maak met jou naaste mense. Beslis die moeite werd om te besoek. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duané V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Die lekkerste, mooiste en rustigste blyplek! Ons het so lekker by die verblyf gebly. Ons was vriendelik ontvang tydens aankoms en die plek was so skoon en netjies toe ons in stap. Die plek het alles wat mens nodig het vir kort- of langkuiers. Ons het lekker gemaklik binne gebraai en die see-uitsig geniet. Die uitsig is asemrowend mooi. Ons kon ongelukkig nie die jacuzzi gebruik nie a.g.v. die weer nie, maar hy is maklik om aan die gang te kry en mens het die mooiste uitsig van hom af. Die hoofslaapkamer het die mooiste see-uitsig, en die ander kamer is klein maar gemaklik. Die stort was so lekker, geen probleem met warm water gehad nie. Die gasvrou was so vriendelik en was heeltyd beskikbaar as ons iets nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly, dit was so rustig en ons voel baie "refreshed" nadat ons daar was. Ons wou nie huistoe gaan nie. As ons vir die verblyf meer as 10 uit 10 kon gee, sou ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Dolly@Skuitbaai
Dankie Duané

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitbaai 130, Oubosrand, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b133af8724a30920ae1a3bd6f677aba271587415c192fa59576c0930628f70f7595c9ab1347d9265376d4a74f5d40ebfd21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 64 5 1 5 130 Skuitbaai Oubosrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074704794008 24.236747672019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang