Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doloriet

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Luzelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2023

Very comfortable. The only change we would recommend is to get a sun cover for the patio, the sun is very bright at around 4 to 6 when it is the best time to sit outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Pragtige uitsig. Heerlike verblyf! Groot en ruim met genoeg badkamers en skoon beddens vir almal. Die 3 kaggels maak die huis en stoep 'n heerlike plek in die winter met genoeg hout om selfs die grootste koue fronte af te skrik. Ons sal definitief weer daar 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Heerlik Die man wat jou ontmoet by huis is so vriendelik en bedagsaam, dit was heerlik gewees, kort net 'n vleisbak vir jou vleisie, maar verder kan ek nie kla nie, sal enige tyd weer soontoe gaan. Baie netjies, met genoeg van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Doloriet
Baie dankie vir u lieflike terugvoer. Ons sal kyk daarna om 'n vleisbak te kry.

René V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Asemrowend mooi. Ons ontvangs deur Oscar was puik. Die huis was baie netjies en skoon. Beddens goeie gehalte en silwerskoon beddegoed. Die stoof se plate raak net verskriklik warm al is dit laag gestel. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ralf S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2021

Baie lekker kuierplek met stunning uitsig. Ideale plek vir baie na families. Net jammer dat 'n mens deur 'n slaapkamer moet loop na die kombuis. Alles is verder baie lekker met 'n goeie atmosfeer - cosy.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Byron V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2021

A great weekend away. The location is perfect, about 10 minutes drive from Clarens itself. Lovely views of the sun setting over the mountains Clarens, and the lights of Clarens at night. Spacious clean accommodation equipped with everything needed. On our arrival, greeted and shown around the house and where the light switches were. Fresh flowers in vases and cushions on the outdoor furniture ready for us to use. Nice touch! Dams for fishing were very small and unproductive, our only disappointment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henk R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2021

Asemrowende uitsig! Die huis is netjies en goed ingerig met 'n lekker groot kombuis. Die uitsig is iets besonders! Die stoep of balkon is die ideale plek om hierdie uitsig te geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2021

Goeie naweek wegbreek gewees. Lekker ontspannend. Pragtige uitsig, ruim huis, skoon en netjies. Voorstel van ons kant af: oorweeg om oond te vervang en basiese potte en panne kan dalk ook bietjie opgradeer word in vergelyking met verblyf tarief.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Franlize
Doloriet
Baie Dankie vir u terugvoer! Ons Sal werk maak aan nuwe potte en panne!

Francois K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2021

Heerlik gekuier en die rustigheid en uitsig is iets om te beleef. Baie goed toegerus met alles wat ond nodig gehad het. Ons verblyf was uit die boonste rakke. Ons sal definitief weer Doloriet toe kom. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gabriel M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Dit was absoluut stunning! Die huis en leefareas was baie gerieflik. Die kombuis het my laat terugdink as kind op die plaas. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die huis is elke dag ten volle gediens, die braai is elke oggend vroeg skoon gemaak en gepak met nuwe hout. Daar was reeds ys in die yskas met ons aankoms. Twee yskaste maak dit gerieflik vir 'n groter aantal mense wat daar bly. Die vertrekke binne in die huis was ruim en genoeg badkamers om 10 mense te diens. Ek sal vir seker Doloriet aanbeveel vir enige iemand wat nie in die dorp self wil bly nie en wat stilte en rustigheid soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Doloriet
Baie dankie vir u lieflike terug voer. Waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 275

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doloriet-plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2Pcx0NAxXhDugPYU3mwjod9VT1elwNg5V033XOfCuBeAm9DNpy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 Doloriet Farm Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.543757892322 28.469528461055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang