Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Bay 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 567

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Dolphin Bay 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Helen C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen C

Definitely doing it again!

Our stay was perfect!

Dolphin Bay 2 se terugvoer

So glad we could contribute to a peaceful holiday. Hope to see you soon.

Dolphin Bay 2
Lona P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lona P

Dolphin Bay 2 is gerieflik en ruim. Dankie!

Was 'n heerlike kuier.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien.

Dolphin Bay 2
Firdosia M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Firdosia M

Beautiful accommodation right on the beach.

Beautiful accommodation right on the beach. Could not be any closer to the water. Everything was in good condition, and the added bonus was parking in front of the unit. The only downside was the cleaning ladies arriving at 8 am while everyone was in bed, delaying our plans by an hour. Other than that, it was an amazing stay.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Thank you for the review. The cleaning ladies can be organised beforehand to a time that suits you. There will be no cleaning on two-night bookings anymore.

Dolphin Bay 2
Jackie W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie W

Baie lekker gebly en diens was puik.

Die verblyf was fantasties, baie netjies en mooi geleë, loop afstand van restaurante.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Die eenheid is ook loopafstand van die groot swemstrande.

Dolphin Bay 2
Ilonka L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka L

Baie lekker!

Vreeslik lekker, sal die plek altyd aanbeveel en self ook weer terug gaan daarnatoe.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Die eenheid is so lekker geleë naby 'n swemstrand.

Dolphin Bay 2
Melanie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Pragtige uitsig, waarde vir geld.

Fantastiese 4 dae gehad.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop julle kan volgende keer langer bly.

Dolphin Bay 2
Liezel N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N

Lekker woonstel!

Fantastiese ligging!

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons streef om die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Met die eenheid op die strandfront is die wind in jou hare lieflik. Son-opkomste is wonderlik.

Dolphin Bay 2
Benita P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita P

Beste ooit!

Alles vir ons was perfek. Ek kan nie wag om weer te gaan nie.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit na jou volgende besoek aan Ballito

Dolphin Bay 2
Henriëtte F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriëtte F

We had a delightful stay.

Had a great stay, with a beautiful ocean view and just a few steps away from the beach. Not to mention the fast WiFi, which makes it feel like home, as well as the UPS, which made our power situation a bit more tolerable. The host was very friendly and responsive. Thanks to the host and her cleaning staff for being so helpful and polite during our stay.

Elma K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma K

See-uitsig beste ooit!

Luukse, netjiese woonstel. Baie goed toegerus. Perfek geleë. Op strand, naby winkels en restaurante. Plek om weer te besoek. Christine is baie behulpsaam.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle binne kort weer te sien.

Dolphin Bay 2
Catryn M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catryn M

Heerlik ontspan, met 'n pragtige see-uitsig.

Die ligging is perfek. Eenheid is lekker naby die swemstrand en restaurante. Daar is genoeg ruimte in die eenheid vir 6 mense. Ek sal beslis weer die eenheid bespreek.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit na jou volgende bespreking.

Dolphin Bay 2
Juanita B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita B

Ideaal vir 'n gesin met tieners.

Soos hulle altyd sê: "Alle voordele het nadele!" Dis reg op die strand en op doe grondvloer wat ongelooflik lekker is, maar jy sukkel om op die strand te sien, want jy moet tussendeur veiligheidsheinings en bosse probeer kyk. So, waar ons as ouers op die stoep wou sit en na die kids kyk wat op die strand speel, kon ons nie en moet jy ongelukkig kort-kort opstaan en na die punt van die stoep loop om die strand te sien. Overall was dit 'n ongelooflike lekker plek en baie netjies.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal die aanbevelings deur gee na die eienaar.

Dolphin Bay 2
Steven J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven J

Rustig.

Maklik om die sleutels te onvang by Shell. Die plek is baie netjies met alles wat jy nodig het. Baie, baie naby aan die strand en restaurante en Spar. Veilige parkering reg voor die eenheid. Die naweek was net te kort, volgende keer bly ons 'n maand.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek hoop julle gaan volgende keer langer by ons kuier.

Dolphin Bay 2
David S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David S

Excellent but there's room for significant improvement.

Great location and amenities. Please improve on the customer onboarding process. Fees must be inclusive of risk for breakages. The cleaning service can be improved.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Thank you for the feedback. The website doesn't take responsibility for the breakage deposit. This is the responsibility of the rental agent. We are not a holiday resort with a reception for collecting the keys. We just manage the unit for the owner.

Dolphin Bay 2
Boitumelo S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo S

It was great.

It was a lovely place and near the beach.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Thank you for the review, we hope to see you soon

Dolphin Bay 2
Roger G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roger G

Most enjoyable.

See stars.

Jacques M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Wonderlik.

Beste ligging en waarde vir geld.

Lizelle K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Lekkerste seevakansie in 'n lang tyd.

Dis 1ste keer wat ek 'n plek bespreek en dit beter is in regte lewe as op die foto. Pragtig, skoon en ruim met heerlikste stoep. Waarde vir geld.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Baie dankie vir die ruim hartige resensie. Ek is so bly as ek kon bydra tot n lekker wegbreuk.

Dolphin Bay 2
Elonka V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elonka V

Fantastiese verblyf, reg op die strand. Ruim area's, baie mooi en netjies.

Dolphin Bay is pragtig buite en binne. Gemaklike onderdakparkeerplek reg voor die deur. Die hele plek het trellidors voor die vensters en deure so baie veilig. Dit is ruim en het 'n baie lekker oopplan kombuis en leefarea. Die 3 slaapkamers is bitter netjies en skoon. Die badkamers is pragtig. Die lekker groot stoep met die tanstoele is so lekker kuier plek. Jy kyk direk op die see terwyl jy kuier en braai. Dit is een asemrowende plek en ons sal sekerlik weer daar gaan vakansie hou.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Baie dankie, Die eenheid is een van ons Flagships. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Dolphin Bay 2
Vanessa B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B

Pragtige uitsig, netjiese en ruim woonplek. Uitstekende diens.

10/10. Baie dankie ons kuier was fantasties.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Baie dankie vir die wondelike resensie. Kom gerus weer.

Dolphin Bay 2
Mohamed Bilaal M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohamed Bilaal M

Firstly the sea views was spectacular, was easy to find and absolutely clean. Had all the facilities in place in case of load shedding which was refreshing.

For me it was the comfort and layout of the unit, easy access to beach, friendly atmosphere and close to all shops and restaurants. Best was early morning walks along the boardwalk.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Thank you for the great review. So glad the unit cater to all your requirements.

Dolphin Bay 2
Jurgens K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens K

Uitstekende ligging.

Groot spasie met alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terug voer. Die eenheid is voorwaar ruim. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Dolphin Bay 2
Ilonka L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka L

Baie lekker en sal enige tyd weer daar bly!

Reg op die strand. Loopafstand vanaf winkels en eetplekke. Mooi uitsig.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Ek is so bly jy het die eenheid geniet, jammer ek kon nie help met ekstra dae.

Dolphin Bay 2
Fransie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie B

Fantasties.

Uitstekende uitsig oor die see. Reg teen die strand. Loop afstand van 2 baie goeie restaurante.

Sandra V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Die perfekte woonstel op die perfekte plek.

Ons het verskriklik lekker gebly. Alles van die woonstel was vir ons lekker. Skoon netjies ordentlike beddegoed en beddens. Alles wat mens nodig het was daar, behalwe 'n rasper. Perfek geleë. Ons kom sommer gou weer.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Sandra, baie dankie vir die mooi resesie. Die rasper is darem al vervang, weet nie wanneer dit voete gekry het nie.

Dolphin Bay 2
Johlene K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene K

Als wat jy nodig het.

Spar binne loop afstand. Alles in eenheid wat jy nodig het, strand gerieflik naby.

Elzanie G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanie G

Onvergeetlik, kan beslis Dolphin Bay 2 aanbeveel. Ons het die vakansie baie geniet!

Dit was wonderlik om die glasdeure te kon oop los in die aand sodat jy die golwe kon hoor deur die aand en terselfdertyd veilig voel. Die see-uitsig elke oggend op die stoep met 'n koppie koffie was my hoogtepunt en om mense so vroeg te kon sien op en af verbyloop op die deck en die strand het ons beslis inspireer om dit self te doen. Die woonstel was skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Die DStv het die 1ste paar dae nie gewerk nie, maar Karin by Prop247 het dit vinnig vir ons sorteer. Dis wonderlik dat jy nie na 'n strand toe hoef te ry nie, jy loop deur 'n hekkie tot op die strand. Ons was elke oggend al van vroeg af in die see en op die strand. Die winkels is ook gerieflik naby. Ons moes ons 2 tieners by King Shaka Internasionale Lughawe optel en dit was ook maar net 15 minute se ry.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek.

Dolphin Bay 2
Trevor E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor E

Beautiful unit with 2 parking bays and in an ideal beach position.

Beautiful unit with all facilities needed for a seafront holiday. Walking distance to restaurants and will definitely make use of this unit again in the future.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Thank you so mush for the lovely review, we are looking forward to your next booking with us.

Dolphin Bay 2
Hazel Y - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel Y

Best place in Ballito I have ever stayed in.

Amazing location, amazing unit and amazing agent that assisted me.

Michelle L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L

Gesin met 3 kinders.

Plek was baie skoon en netjies en op die strand. Stapafstand van eetplekke en winkels.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jaco S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Could not ask for anything better.

There was only 1 thing. You say the units do have gas bottles, but unfortunately our unit didn't have 1.

Dolphin Bay 2 se terugvoer

Good afternoon Jaco thank you for the lovely review. Most of our units have gas bottles, where no braai available. Dolphin Bay has own weber so no gas facilities needed. Kind Regards Karen

Dolphin Bay 2
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Bongie K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongie K

It was amazing. The place the view it was great good. We really enjoyed our stay.

We had a great time I wish I could go back.

Louis L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Uitstekend.

Baie netjies en skoon. By die strand waar jy op die stoep kan ontspan en die see dophou.

Janine J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine J

Baie lekker.

Alles was perfek. Sal enige tyd weer daarheen gaan.

Marius W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W

Wat 'n awesome plek.

Sou graag langer wou bly.

Myles W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myles W

Excellent.

Fantastic proximity to all amenities.

Yolandi C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C

Fantasties!

Goeie ligging, perfekte eenheid vir kinders, veilig, enigste negatiewe aspek was dat daar geen skottelgoedwasser is nie.

Myles W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myles W

Very comfortable and really close to all amenities.

Loved the freedom of being able to acces beaches and shops.

Vanaf R2 173
R2 173 R1 847
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 173
R2 173 R1 847
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-weg 52b, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36d26fa97b4efbf0caf066a1f70505d82c74c35c189a7a99680cdfdcdb343f43ddfa3c9f2e40632d6be3ac7c95f0b71e2bc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 173 nouVanaf R1 847 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 52b Compensation Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5408202 31.2175635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang