Dolphin Bay 2
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 568
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Helen C - Aug 2024
Algehele gradering
Definitely doing it again!
Dolphin Bay 2 se terugvoer
So glad we could contribute to a peaceful holiday. Hope to see you soon.
Lona P - Aug 2024
Algehele gradering
Dolphin Bay 2 is gerieflik en ruim. Dankie!
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien.
Firdosia M - Jun 2024
Algehele gradering
Beautiful accommodation right on the beach.
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Thank you for the review. The cleaning ladies can be organised beforehand to a time that suits you. There will be no cleaning on two-night bookings anymore.
Jackie W - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en diens was puik.
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Die eenheid is ook loopafstand van die groot swemstrande.
Ilonka L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Die eenheid is so lekker geleë naby 'n swemstrand.
Melanie S - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig, waarde vir geld.
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop julle kan volgende keer langer bly.
Liezel N - Des 2023
Algehele gradering
Lekker woonstel!
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons streef om die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Met die eenheid op die strandfront is die wind in jou hare lieflik. Son-opkomste is wonderlik.
Benita P - Okt 2023
Algehele gradering
Beste ooit!
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit na jou volgende besoek aan Ballito
Henriëtte F - Sep 2023
Algehele gradering
We had a delightful stay.
Elma K - Aug 2023
Algehele gradering
See-uitsig beste ooit!
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle binne kort weer te sien.
Catryn M - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspan, met 'n pragtige see-uitsig.
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit na jou volgende bespreking.
Juanita B - Mei 2023
Algehele gradering
Ideaal vir 'n gesin met tieners.
Lees meerDolphin Bay 2 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal die aanbevelings deur gee na die eienaar.
Steven J - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig.
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek hoop julle gaan volgende keer langer by ons kuier.
David S - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent but there's room for significant improvement.
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Thank you for the feedback. The website doesn't take responsibility for the breakage deposit. This is the responsibility of the rental agent. We are not a holiday resort with a reception for collecting the keys. We just manage the unit for the owner.
Boitumelo S - Mrt 2023
Algehele gradering
It was great.
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Thank you for the review, we hope to see you soon
Roger G - Apr 2023
Algehele gradering
Most enjoyable.
Jacques M - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Lizelle K - Des 2022
Algehele gradering
Lekkerste seevakansie in 'n lang tyd.
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Baie dankie vir die ruim hartige resensie. Ek is so bly as ek kon bydra tot n lekker wegbreuk.
Elonka V - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, reg op die strand. Ruim area's, baie mooi en netjies.
Lees meerDolphin Bay 2 se terugvoer
Baie dankie, Die eenheid is een van ons Flagships. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Vanessa B - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, netjiese en ruim woonplek. Uitstekende diens.
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Baie dankie vir die wondelike resensie. Kom gerus weer.
Mohamed Bilaal M - Sep 2022
Algehele gradering
Firstly the sea views was spectacular, was easy to find and absolutely clean. Had all the facilities in place in case of load shedding which was refreshing.
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Thank you for the great review. So glad the unit cater to all your requirements.
Jurgens K - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terug voer. Die eenheid is voorwaar ruim. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Ilonka L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker en sal enige tyd weer daar bly!
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Ek is so bly jy het die eenheid geniet, jammer ek kon nie help met ekstra dae.
Fransie B - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Sandra V - Mrt 2022
Algehele gradering
Die perfekte woonstel op die perfekte plek.
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Sandra, baie dankie vir die mooi resesie. Die rasper is darem al vervang, weet nie wanneer dit voete gekry het nie.
Johlene K - Feb 2022
Algehele gradering
Als wat jy nodig het.
Elzanie G - Jan 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik, kan beslis Dolphin Bay 2 aanbeveel. Ons het die vakansie baie geniet!
Lees meerDolphin Bay 2 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek.
Trevor E - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful unit with 2 parking bays and in an ideal beach position.
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Thank you so mush for the lovely review, we are looking forward to your next booking with us.
Hazel Y - Jan 2022
Algehele gradering
Best place in Ballito I have ever stayed in.
Michelle L - Mrt 2022
Algehele gradering
Gesin met 3 kinders.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Jaco S - Mrt 2022
Algehele gradering
Could not ask for anything better.
Dolphin Bay 2 se terugvoer
Good afternoon Jaco thank you for the lovely review. Most of our units have gas bottles, where no braai available. Dolphin Bay has own weber so no gas facilities needed. Kind Regards Karen
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Bongie K - Nov 2021
Algehele gradering
It was amazing. The place the view it was great good. We really enjoyed our stay.
Louis L - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Janine J - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Marius W - Aug 2021
Algehele gradering
Wat 'n awesome plek.
Myles W - Jul 2021
Algehele gradering
Excellent.
Yolandi C - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Myles W - Apr 2021
Algehele gradering
Very comfortable and really close to all amenities.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation-weg 52b, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang