Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Bay Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Dolphin Bay Beach House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zandile T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile T

It was awesome.

We had an amazing stay. The staff was really hands on and helpful. Elize, Judith, and her team as well.

Dolphin Bay Beach House se terugvoer

Thank you Zandile for choosing our beach house.
I am so thrilled that you enjoyed your stay.

Dolphin Bay Beach House
Lizelle B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Rus vir die siel.

Ongelooflike uitsig! Puik diens! Alles en meer wat jy benodig! Netjies en skoon!

Julia L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia L

Wonderful stay. Location incredible.

Great location and very accommodating hosts.

Yackshna S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yackshna S

Perfect beach house for a relaxing holiday!

The house is beautiful, neat and well maintained. The location is amazing. The beach access was very close. The house has good safety measures. We had a really great stay!

Kerusha P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerusha P

Beautiful beach house right on the beach.

We had the most amazing stay at Dolphin Bay Beach House - it truly is a beach house. Bright, airy and with lots of space for a group of 12, it had all the mod cons to make our stay comfortable. Our family loved the experience of being able to walk down to the beach from the verandah and seeing the kids play in the sand - while we enjoyed sundowners on the verandah. The house feels like a home and we all slept well, listening to sound of the ocean at night. Great fishing spot too. We had great communication from Mike, and Elise who welcomed us on arrival. All in all, an excellent choice for a beach stay.

Karen N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N

Relaxing stay. Immaculately clean.

Fantastic sea views. Well secured property. Wonderful, friendly hosts to welcome you.

Douglas B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas B

A wonderful experience.

We loved our stay and will certainly be back again soon!

Stefan E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan E

Fantasties.

Baie lekker gekuier, rustige atmosfeer.

Charles V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles V

Vriendelike diens, ligging en netheid van die huis is uitstaande.

Dolphin Bay Beach House is 'n ruim huis met 'n groot leefarea en voldoende slaapplek om 'n hele huisgesin met kinders en kleinkinders te huisves. Die toegang na die strand vir die gesin as geheel is baie maklik en vining, so ook vir 'n wandeling en visvang. Die kombuis is goed toegerus met maklike onderdaktoegang na die garages. Die veiligheidstelsel is baie effektief en ons het glad nie bedreigd gevoel nie. 'n Baie sterk aanbeveling vir 'n groot groep of uitgebreide huisgesin.

Chantal J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J

Gerief met view!

Hierdie strandhuis bied 'n ongelooflike ervaring aan 'n groot gesin wat wil kom ontspan en die wonderlike natuurskoon wil geniet. 'n Voltydse huishulp dra by tot 'n bederf vakansiegevoel. Mike en Karin is baie hulpvaardig en gasvry. Dankie vir die wonderlike ervaring. Sal beslis weer besoek!

Julie C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie C

Wonderful family holiday in a great location!.

We had a superb holiday, and couldn’t have asked for more. The location is the best thing about this Home, and we will most certainly be back. Thanks to Mike; Karin and Princess.

Liesel P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel P

Onverbeterlik.

Onverbeterlik. Goeie ligging. Pragtige uitsig. Luuks.

Helga R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga R

Heerlik met 'n ongelooflike uitsig.

Dolphin Bay Beach House bied ’n ongelooflike, onverbeterlike uitsig oor die see met al die geriewe wat jy aan kan dink. Ons verblyf daar was heerlik en ons sal vir seker terug wil kom.

Sybrand C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand C

Wonderlike strandhuis.

Ons het ons verblyf baie geniet.

Yolandi R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Beste uitsig in die wêreld.

Hierdie huis het alles wat jy moontlik mag nodig kry. Alles is baie netjies en baie goed onderhou. Ons het ons tyd baie geniet. Mens moet egter maar sekuriteit in ag neem en nie onnodig deure en vensters oop los nie.

Francois G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois G

Heerlike plek om te ontspan en die mooi omgewing te geniet.

Die hele familie het Dolphin Bay Beach House baie geniet. Die huis was netjies en skoon met al die nodige geriewe om lekker te ontspan, die omgewing en uitsig was beeldskoon. Die diens van almal by Dolphin Bay Beach House was vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer teruggaan.

Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 640, Sir Harry Lauder-rylaan 2, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfae6fb3a9ad5529cdf1a81789a612a122ac5de05efa0c87aa3efb17a503034bd3984dc4789fd42e185a5a9f63151807f5e13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 12) 16 5 1 5 640 Portion 2 Sir Harry Lauder Drive Munster 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.99812 30.26746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang