Dolphin Bay Beach House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 640, Sir Harry Lauder-rylaan 2, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Dolphin Bay Beach House is op die rand van die strand geleë en spog met 'n uitstekende uitsig oor die vleiland, strand en strandmeer van die dorpie Munster. Die huis bied direkte toegang tot die ongerepte strand wat net 'n hanetreetjie oor die grasperk is.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde badkamer het 'n stort-oor-bad en die vierde badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer en die vyfde slaapkamer het lugversorging, die ander slaapkamers het plafonwaaiers en al die slaapkamers spog met see-uitsigte.
Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, dubbeldeuryskas, ketel en 'n kisvrieskas toegerus. Daar is nog 'n kisvrieskas in die motorhuis. Die leefarea lei na 'n gedeeltelik toegeboude stoep met sitplek en 'n uitsig oor die see. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n klankstelsel. Daar is ook 'n TV bo in die hoofslaapkamer.
Op die boonste verdieping is daar 'n groot houtdek wat na die see front, met 'n klein, draagbare braai. 'n Groot, draagbare braai en 'n vierplaatgasbraai is op die onderste stoep beskikbaar.
Die dubbelmotorhuis grens aan die huis en die agtertuin is ten volle ommuur. Die oprithek en motorhuisdeur maak met 'n afstandbeheer oop en toe. Daar is 2 alarmstelsels, 1 vir binne en 1 vir buite, en dit is aan 24 uur-gewapende-reaksie, wat deur Chubb-sekuriteit bestuur word, gekoppel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Internet koppeling
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Judith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Erfdeel 640, Sir Harry Lauder-rylaan 2, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dolphin Bay Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Munster Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 640, Sir Harry Lauder-rylaan 2, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang