Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Beach C111

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 1, Dolphin Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 745 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphin Beach C111 is 'n bekoorlike tweeslaapkamerwoonstel in die lieflike Bloubergstrand, stapafstand van die strand af.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en spog met direkte toegang tot die balkon met ononderbroke see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en spog met uitsigte oor die strandmeer. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe en brei uit na die leefarea wat spog met uitsigte oor die see. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, met 'n TV en gaste het toegang tot gratis WiFi. Daar is ook 'n omskakelaarstelsel in die geval van beurtkrag.

Die skuifdeure van die leefarea lei na die balkon met buitemeubels, wat gaste die geleentheid bied om die vars lug te gryp en net te ontspan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Dolphin Beach C111
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 1, Dolphin Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Beach C111 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 745
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 745
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 1, Dolphin Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8628ac44b94cd1d9d23bc727267cd7ed1d9702fb75b5de607e0ecb2c05b17f657ce755d60fb19b3a4da98518d2bab09448a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 745 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1 Marine Drive, Dolphin Beach Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8297239 18.4815533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang