Dolphin Beach E5
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 715
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Martie K - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier saam met die kleinkinders.
Dolphin Beach E5 se terugvoer
Good day,
We appreciate your great review about your stay.
The stunning views and location is the perfect combination to ensure you have a great stay.
We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track.
We look forward to accommodate you in the near future.
HostAgents
Willem J.j. V - Apr 2022
Algehele gradering
Die ligging is die beste wat jy kan kry, baie sentraal om die Kaap verken en die beste uitsig op Tafelberg.
Dolphin Beach E5 se terugvoer
Hi East End Express, baie dankie vir die mooi terugvoer en resensie. Ons is bly julle het die geleentheid gehad om die Kaap te verken en in veilig te voel terwyl julle dit doen. Ons hoop julle kom kuier gou weer by Dolphin Beahc E5.
Malie B - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, baie dankie.
Dolphin Beach E5 se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te gee.
Ons glo die verskil is in die detail en ons streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker
Ek vertrou dat u ons die geleentheid sal gun om u in die toekoms weer te akkommodeer.
Rina C - Jan 2021
Algehele gradering
Naby strand en see.
Dolphin Beach E5 se terugvoer
Hi Rina, baie dankie vir jou terugvoer en resensie. Dit stel ons in staat om die kwessies aan te spreek en die ondervinding by Dolphin Beach E5 te verbeter. Hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
David B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Dolphin Beach E5 se terugvoer
Hi David,
Thank you for your review on your stay and the property.
We hope to see you again.
Anel B - Aug 2019
Algehele gradering
Verblyf is baie mooi, kliëntediens is bietjie aan die swak kant.
Dolphin Beach E5 se terugvoer
Dear Anel,
Thank You for taking the time to leave us a review, your feedback is truly appreciated and we are so happy to hear that you enjoyed the property.
We are truly sorry to hear about the customer service not being up to standard and will definitely be in touch regarding the matter as we wish to improve our service to the best of our ability to ensure that future guests do not face this issue.
Kind Regards,
Dolphin Beach E5
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 4, Dolphin Beach E5, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang