Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Beach Self-catering Unit

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Brigitte S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was heerlik! Ons het heerlik gebly. 'n Awesome huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Dolphin Beach Self-catering Unit
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly jy het jou verblyf geniet. Laat weet gerus as julle weer kom!

Johanna T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Gasvryheid is in die klein details, hier is dit 5 ster! Ons het heerlik gebly. Fantastiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Dolphin Beach Self-catering Unit
Vreeslik baie dankie vir die terugvoer! Wens julle alle geluk en voorspoed in Dubai en hoop ons sien julle weer as julle in Namibië is!

Joja V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Wonderful place to stay. This is a must stay. No noisy area. Leonie the host is the most amazing person. I fell from the stairs, and we ask for an extra mattress, she immediately came and assist us at no extra cost. On arrival, even some snacks and juice were out for us. I will recommend Dolphin Beach Eco Village Self catering unit to everyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2021

Fantastic, out and out! Growing up in Swakop, residing in Windhoek now, my family and I had a wonderful Christmas and New Year stay! The unit is very luxury and so close to the beach. We loved the magical sunsets and sundowners on the deck, and to put the cherry on the cake to weather was to die for . I will definitely recommend to my friends and family. Compliments to the Host, Leoni. PS: my dad was the most happiest as he walked about 3times to the beach daily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jandre J
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2019

Ongelooflike gasvryheid. Baie gasvry, baie skoon en netjies. Alle benodigdhede. Perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Dolphin Beach Self-catering Unit
Beste Jandre, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet by ons. Kom kuier gerus gou weer. Groete, Leonie

Liani L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Het baie lekker gebly, sal definitief weer teruggaan. Het baie lekker gebly en die plekkie is lekker ingerig. Die binnebraai was natuurlik 'n wenner en jy is stapafstand van die see af. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Dolphin Beach Self-catering Unit
Beste Liani, Baie dankie vir die positiewe resensie! Ons hoop julle kom kuier gou weer! Groete, Leonie

Elmien H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2018

Absoluut fantasties gewees. Leonie het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en ons tuis te laat voel. Die blyplek was soos 'n oase in die woestyn. Baie goed ingerig met niks wat gekort het nie. Ons het soos konings daar gebly en het al klaar plannetjies gemaak vir 'n volgende besoek. Die huis is baie mooi modern ingerig met genoeg linne, handdoeke, badkamers, pakplek ens. Heerlike binne- en buitebraai met pragtige uitsig bo-op die balkon. Dubbel toesluitmotorhuis, alarm en beams het ons heeltyd veilig en gerus laat voel. Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër het ons lewens soveel vergemaklik, met boonop waspoeier en skottelgoedseep reeds daar. Die huis was net een groot plesier. Ekstra bonuspunte vir die eienaar se gasvryheid en 10 ekstra myle wat sy gestap het om dit vir ons net nog lekkerder te maak (bv. bottel wyn, snacks en koeldrank, spesiaal met ons aankoms). Ek wens ek kon sommer nou weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Dolphin Beach Self-catering Unit
Sjoe Elmien, dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word so waardeer en ons is baie bly julle het dit geniet by ons. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete Leonie

Pieter S
Kort verblyf
5.0
Apr 2018

Dit was briljant! Die plek was skoon en netjies, van die beste, sal beslis weer soontoe gaan, mense daar is vriendelike klomp, die plek is veilig en baie skoon ek beveel dit 100% aan vir 'n vakansieplek om oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Dolphin Beach Self-catering Unit
Dankie Pieter vir jou positiewe resensie. Dis altyd lekker om te hoor ons gaste geniet ons plekkies . Hoop julle kom sommer gou weer. Groete, Leonie

Natie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Dis 'n ongelooflike plek. Dit is 'n "feel at home" plek en het als wat jy nodig het. Is tussen Swakopmund en Walvisbaai geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Dolphin Beach Self-catering Unit
Baie dankie Ellen vir jou resensie. Dit word opreg waardeer. Hoop julle kom kuier gou weer.

Mmabatho S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Home away from home vacation apartment. The place is situated perfectly between Swakopmund and Walvis Bay, with easy access to the beaches and dunes. The apartment is also safe and well-equipped. Thank you Leonie for accommodating us in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Dolphin Beach Self-catering Unit
Dankie Charity, waardeer baie. Bly julle het dit geniet by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-straat 166, Dolphin Beach Eco Village, Walvisbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe83f1bede75bf1b536eb01218187165de43cd195ce5aceb6f0182610097d2467d9463b6a610c8acfc8f1efabcb17d5606086?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 166 Sandpiper Street Dolphin Beach Eco Village 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -22.849259579466 14.540840433913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang