Dolphin Beach Self-catering Unit
Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-straat 166, Dolphin Beach Eco Village, Walvisbaai, 0000, Erongo
-
Vanaf
R2 400R1 920 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Dolphin Beach Self-catering Unit is sentraal geleë in 'n stil woonbuurt tussen Walvisbaai en Swakopmund.
Daar is plek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort en toilet en daar is nog 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, terwyl die sitarea 'n slim-TV met Netflix en die DStv-toepassing het waar gaste met hul eie besonderhede kan aanmeld. Ander geriewe sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër, braai-area (binne en buite) en parkeerplek vir 2 voertuie in 'n motorhuis in.
Die see is net 'n entjie se stap weg. Die dek en braai-area het ook 'n pragtige see-uitsig. Die verblyf is naby 'n hele rits doendinge en besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Sandpiper-straat 166, Dolphin Beach Eco Village, Walvisbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Dolphin Beach Self-catering Unit het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Walvisbaai Erongo Namibië
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-straat 166, Dolphin Beach Eco Village, Walvisbaai, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang