Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Beach H301

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 1, Dolfynstrand, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dolphin Beach H301 is 'n pragtige en knus woonstel met moderne kenmerke geleë in die veilige Dolphin Beach Hotel-oord in die gewilde kusgebied Bloubergstand. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek, want dit spog met panoramiese uitsigte oor die see met die ikoniese Tafelberg in die agtergrond.

Hierdie stylvolle woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n groot venster met see-uitsigte. 'n Bad-oor-stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n balkon met 'n buite-eettafel en 'n Weber-braai. Gaste het volle toegang tot die oord se gemeenskaplike swembadarea en 'n wassery is ook op die perseel beskikbaar. Dolphin Beach Hotel bederf ook met direkte toegang tot die strand en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Dolphin Beach H301
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 697

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 1, Dolfynstrand, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Beach H301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 1, Dolfynstrand, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA168add6bc5c8fd6711f88d683eb49302684730fbc0b55a84fd32415aa66708471985492de0ac902494b6dd788adc3d2f9bbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 1 Marine Drive Dolphin Beach H301 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.829624 18.481532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang