Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Circle Bed and Breakfast

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent value in all aspects. Every need was catered for. Will definitely be back. The customer service was outstanding and the breakfast was divine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Bekostigbaar. Beste diens. Baie skoon en netjies. Goeie ligging. Die plek het my verwagtinge oortref. Beskostigbaar. Baie skoon en netjies. Caroline was ongelooflik behulpsaam. Die ontbyt was smaaklik. Alles van die inboek tot die uitboek het seepglad verloop. Ek beveel die plek enige tyd aan. Duim op vir Caroline vir al haar tyd en moeite om die verblyf aangenaam te maak. Groete, Cathy.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2024

Lekker, rustig, skoon. Netjies, skoon, goed gelee.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Very accommodating, homely and comffortable. Breakfast was superb and quick.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

The breakfast was really good. The woman made everything fresh. We had a really great time here. We could play table soccer for free and also billiard/pool. Everything was good. No problems and great staff. It was lekker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dillan V
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

Plek is netjies, word daagliks skoongemaak, die mense is vriendelik en maak jou sommer tuis voel. Die ontbyt is uitstekend en die kommunikasie is gemaklik en behulpsaam. As jy vroeg uit is reël hulle vir jou 'n ontbyt as nodig wat sommer in jou kamer gelos word dat jy nie uitmis op 'n heerlike begin vir die dag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Generous, kind. Was a great stay, with a great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel D
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Very homey, friendly and safe. Breakfast was incredible and the host was there every morning to make it special, I'll definitely be visiting again! Very convenient location, I was able to walk to town comfortably. Safe and secure with very friendly staff. I was able to invite a friend to play pool, foosball and swim for the day. I was lucky to stay in the 2 single bed yellow room where I had access to an inverter - so I did not experience any loadshedding disruptions. Beautiful interior and an amazing shower. I felt right at home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike W
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2022

A very pleasant stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rainbow Place 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA518d8891194f31c2dffdcbf9366b5656c2dabea61c445d9990ee8dc25991236ab790e80f4f3c01683eba7ea6cf41ae4c3f06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 8 Rainbow Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.056444442631 23.369393806746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang