Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Circle Bed and Breakfast

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Dolphin Circle Bed and Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Wendy D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy D

Excellent value in all aspects.

Every need was catered for. Will definitely be back. The customer service was outstanding and the breakfast was divine.

Cathy M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy M

Bekostigbaar. Beste diens. Baie skoon en netjies. Goeie ligging.

Die plek het my verwagtinge oortref. Beskostigbaar. Baie skoon en netjies. Caroline was ongelooflik behulpsaam. Die ontbyt was smaaklik. Alles van die inboek tot die uitboek het seepglad verloop. Ek beveel die plek enige tyd aan. Duim op vir Caroline vir al haar tyd en moeite om die verblyf aangenaam te maak. Groete, Cathy.

Christo B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Lekker, rustig, skoon.

Netjies, skoon, goed gelee.

Graeme O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme O

Very accommodating, homely and comffortable.

Breakfast was superb and quick.

Cornelia S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S

The breakfast was really good. The woman made everything fresh.

We had a really great time here. We could play table soccer for free and also billiard/pool. Everything was good. No problems and great staff. It was lekker.

Dillan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dillan V

Plek is netjies, word daagliks skoongemaak, die mense is vriendelik en maak jou sommer tuis voel.

Die ontbyt is uitstekend en die kommunikasie is gemaklik en behulpsaam. As jy vroeg uit is reël hulle vir jou 'n ontbyt as nodig wat sommer in jou kamer gelos word dat jy nie uitmis op 'n heerlike begin vir die dag nie.

Pieter L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Generous, kind.

Was a great stay, with a great breakfast.

Anzel D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel D

Very homey, friendly and safe. Breakfast was incredible and the host was there every morning to make it special, I'll definitely be visiting again!

Very convenient location, I was able to walk to town comfortably. Safe and secure with very friendly staff. I was able to invite a friend to play pool, foosball and swim for the day. I was lucky to stay in the 2 single bed yellow room where I had access to an inverter - so I did not experience any loadshedding disruptions. Beautiful interior and an amazing shower. I felt right at home!

Mike W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike W

A very pleasant stay.

See stars.

Heila S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S

Gerieflike verblyf, sentraal geleë en jongvolwassene-vriendelik!

Jong volwassenes wat daar gebly het, veilig. Loopafstand van al die naaste restaurante of Uber/vervoermaatskappye laai jongklomp by gastehuis af. Baie gerusstellend vir ouers! Gastehuis perfek ingestel op jongmense met al die vermaak wat op die perseel beskikbaar is. Heerlike ontbyt daagliks bedien deur 'n uitstekende gasvrou! Sal vir seker aanbeveel vir jong mense en studente wat meer "upmarket" verblyf soek.

Toerien B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toerien B

Baie aangenaam en gerieflik.

Goed geleë. Baie netjies en vriendelike ontvangs. Stil area en sal enige tyd aanbeveel.

Hussein B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hussein B

It's very private, safe, amazing place to stay.

The beach is in walking distance the only problem I had it's very difficult to find halaal food.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie privaat, veilig en lieflike plek om te bly.

Die strand is stapafstand en die enigste probleem wat ons gehad het was om Halaal-kos te vind.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rainbow Place 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA518d8891194f31c2dffdcbf9366b5656c2dabea61c445d9990ee8dc25991236ab790e80f4f3c01683eba7ea6cf41ae4c3f06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 8 Rainbow Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.056444442631 23.369393806746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang