Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Coast Doll House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Dolphin Coast Doll House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lisle B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisle B

Baie dankie Marne! Jou plek is pragtig!

Die pragtigste, mooiste, skoonste alles-in-een plek waar ons in 'n lang tyd gebly het. Sal dit oor en oor aanbeveel en definitief weer daar gaan bly. Fantasties gewees! Dit is mooier as op die foto's!

Dolphin Coast Doll House se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, Lisle. Ons hoop om julle sommer gou weer by The Dolphin Coast Doll House terug te sien!

Dolphin Coast Doll House
Dries J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries J

Wonderlik, luuks, stapafstand van strand.

Pragtige huisie om oor te slaap. Baie stylvol en luuks uitgerus. Wonderlike bedlinne en vars kwaliteit handdoeke. Stapafstand van strand. Ons sal definitief graag weer daar oorslaap.

Dolphin Coast Doll House se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie - ek hoop ons sien julle gou weer hier by die Dolphin Coast Doll House!

Dolphin Coast Doll House
Vanessa B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B

Netjies, stil, goed ingerig. Ons het dit baie geniet.

Baie rustig, stil en privaat.

Marlene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Heaven on earth.

Dit is 'n amazing plekkie en die eienaar, verwelkom ons so dat jy tuis voel. Alles is netjies, mooi, modern en skoon. Puik! Ek wil meer as 5 uit 5 gee. Sal elke keer as ek Ballito toe gaan, by Dolphin Coast Doll House gaan. Dit is groot genoeg en privaat.

Carla B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B

Comfortable.

Comfortable stay, unit equipped with everything we could possibly need.

Hendrik V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V

Alles wat 'n mens nodig vir 'n kort kuier.

Ons kuier was kort maar die plekkie voldoen ten volle.

Ezanda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezanda B

Baie lekker gebly!

Dit is modern, skoon en 'n pragtige plek. Genoeg vir 2 grootmense en 2 kinders. Ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam. Ons het regtig lekker gebly en die plek kort niks! Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Dolphin Coast Doll House se terugvoer

Was so lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle sommer gou weer!

Dolphin Coast Doll House
Vanaf R1 330
R1 330 R1 131
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 330
R1 330 R1 131
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-singel 9, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03976fa7d755038b55ba9bb2122acd4456dfd1d4ac1adc615282caf717c6e21839777be82da1a4d2debda7dd3d739283e35c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 330 nouVanaf R1 131 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 9 Dolphin Crescent Shaka’s Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.50846 31.23158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang