Dolphin Coast Doll House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Lisle B - Jul 2024
Algehele gradering
Baie dankie Marne! Jou plek is pragtig!
Dolphin Coast Doll House se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, Lisle. Ons hoop om julle sommer gou weer by The Dolphin Coast Doll House terug te sien!
Dries J - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderlik, luuks, stapafstand van strand.
Dolphin Coast Doll House se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie - ek hoop ons sien julle gou weer hier by die Dolphin Coast Doll House!
Vanessa B - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies, stil, goed ingerig. Ons het dit baie geniet.
Marlene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Heaven on earth.
Carla B - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Hendrik V - Jul 2024
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig vir 'n kort kuier.
Ezanda B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Dolphin Coast Doll House se terugvoer
Was so lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle sommer gou weer!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-singel 9, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang