Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Coast Doll House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-singel 9, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 330 R1 131 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphin Coast Doll House is 'n knus en bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se eiendom in Shaka's Rock aan die Noordkus. Hierdie kothuis is die ideale basis vanwaar die area se besienswaardighede verken kan word, en is weg van die stadsgewoel.

Die kothuis is in die voorste hoek van die eiendom en het 'n kamer wat 'n dubbelbed en 'n hangkas het. Daar is 1 badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die toegeruste kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Die aangrensende oopplan-sitarea het lugversorging, 'n dubbelslaapbank, 'n slim-TV met Netflix en WiFi is beskikbaar. Die kombuisie lei na 'n groot stoep met 'n uitisg oor die rotstuin. Die leefarea lei na 'n klein dek met Weber-braaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom is ideaal 500 m vanaf Salt Rock-strand en naby winkelsentrums en restaurante, en binne 24 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Die eienaars op die perseel saam met hulle vriendelike honde woon en hulle staan gereed om enige vrae te beantwoord of raad te gee oor die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Dolphin Coast Doll House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Dolphin-singel 9, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dolphin Coast Doll House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 330
R1 330 R1 131
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 330
R1 330 R1 131
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-singel 9, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03976fa7d755038b55ba9bb2122acd4456dfd1d4ac1adc615282caf717c6e21839777be82da1a4d2debda7dd3d739283e35c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 330 nouVanaf R1 131 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 9 Dolphin Crescent Shaka’s Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.50846 31.23158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang