Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 2 Sep 2024 tot 14 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherrywood-weg 503, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 850 R1 573 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Dolphin Cottage is in die idilliese kusdorpie Morganbaai en is 'n bekoorlike selfsorghuis wat perfek is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek en is loopafstand vanaf die strand.

Die lieflike huis bied slaapplek aan 6 gaste, kinders bo 2 jaar ingesluit, en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die oorblywende slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is apart van die hoofhuis en het 'n aparte ingang. Daar is ook 'n gastetoilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea op die boonste verdieping het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n koffietafel.

Die huis het sonkrag en batterye om beurtkrag te voorkom.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die see en op die heuwel. Gaste kan 'n al fresco-ete in die eetarea vir 6 gaste geniet en by die losstaande ketelbraai wat brikette, nie hout nie, benodig. Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, perdry en fietsry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Matthew W
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning. Exceptional. For the parking at Dolphin Cottage, you may need a car with some ground clearance. I struggled to get in and out...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Lizelle C
Gesin met tieners
5.0
Pragtige see uitsig met dolfyne in die branders. Volledig toegeruste kombuis. Cottage is skoon en netjies. Braai en kuierplek is uit die wind uit. Jy ...
Sien meer
Apr 2024
Danie B
Saam met lewensmaat
5.0
Naby see, awesome view, fantastiese waarde vir geld! Baie lekker! Awesome hosts!
Mrt 2024
Jackie L
Saam met vriende
5.0
Baie aangenaam mooi uitsig. Veilig, sentraal, gerieflik en ruim.
Feb 2024
Martin S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ek kan hierdie beslis aanbeveel as 'n vakansiebestemming vir 'n gesin.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bonnie & Winsome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cherrywood-weg 503, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
R1 850 R1 573
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 850
R1 850 R1 573
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherrywood-weg 503, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39339847ec169974bb26b467fd7539037c577e5ed464cd0946b2947d4af16538099257b348d09b3b7da18b3bd10f58b4e19c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 573 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 503 Cherrywood Road Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.710718186227 28.337946875394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang