Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Creek Golf Estate 51

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrison-weg 01, Dolphin Creek Gholflandgoed 51, Groot-Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin Creek Golf Estate 51 is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Groot Brakrivier, Mosselbaai, wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne loopafstand van 'n gholfbaan bied. Hierdie verblyf is ideaal vir vakansiegangers en gholf-entoesiaste.

Die huis het slaapplek vir tot 5 volwassenes en 'n kind en beskik oor 3 slaapkamers en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, elektriese braaipan, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ontbyttoonbank met sitplek vir tot 6 gaste is in die kombuis beskikbaar.

Gaste kan veilige parkeerplek, 'n swembad en 'n braai-area met 'n pizza-oond geniet. Hierdie eiendom het 'n sonkragstelsel en is heeltemal buite die netwerk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Morrison-weg 01, Dolphin Creek Gholflandgoed 51, Groot-Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Creek Golf Estate 51 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrison-weg 01, Dolphin Creek Gholflandgoed 51, Groot-Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2bf80867b3255971ef327b88adc8d2a4863fffe8feaaad38728ee021d3b1d08bdccc3efc62448c19b3714b9b3e2eb12086e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 01 Morrison road 51 Dolphin Creek Golf Estate 6509 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050760233668 22.24635790606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang