Dolphin Dream
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Slaapplekstraat 95, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Dolphin Dream is 'n pragtige vakansievilla in die hartjie van Heroldsbaai en spog met 'n asemrowende uitsig oor Heroldsbaai se strand en die Indiese Oseaan. Dit is die perfekte opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Tuinroete se kus.
Die dubbelverdieping-villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die ruim hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed, 'n ongelooflike see-uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met storte.
Die ruim oopplan-leefarea vorm die hele boonste verdieping en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek en 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n slim-TV. Daar is 'n tweede TV-area op die onderste verdieping. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.
Buite is daar 'n groot kuierarea met 'n sithoekie onder 'n sambreel, 'n braai-area met 'n etenstafel, sonstoele en 'n swembad.
Die strand kan met die trap aan die onderkant van die straat bereik word of met 'n voertuig op toegangspaaie deur of om Heroldsbaai. Strandstoele, sambrele en handdoeke word voorsien. Privaat parkeerplek is in 2 motorhuise beskikbaar. Die huis het sonkrag en 'n reënwatertenk met filters, en gaste word aangemoedig om te herwin en die dromme en herwinningsakke, wat voorsien word, te gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Slaapplekstraat 95, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Slaapplekstraat 95, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang