Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Escapes

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Dolfynsingel en Elandstraat, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin Escapes selfsorgwoonstel geleë in Ballito, 'n kort entjie se stap van 600 m na die gewilde Willard Beach. Die woonstelkompleks is in 'n rustige tropiese tuin met 2 groot verfrissende swembaddens en 'n braai-area onder die bome geleë.

Hierdie gerieflike 3-slaapkamer vakansiewoonstel op die 2de verdieping met 'n hysbak, het slaapplek vir tot 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het en 'n tweede badkamer met 'n bad en oorhoofse stort deel.

Hierdie eiendom word weens sy ligging nie deur beurtkrag geraak nie.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas-kombinasie, stoof, oond en mikrogolfoond. Daar is ook 'n was- en droogmasjien vir jou gerief. Die leefarea het DSTV-toegang en lei na 'n ruim balkon om buite te eet en baie veilige buiteparkeerplek agter elektroniese hekke.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • H/v Dolfynsingel en Elandstraat, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dolphin Escapes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Dolfynsingel en Elandstraat, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZGY5MDc0LWY1MzEtNDI5Ni05ZjFhLTg1MDFhNDRkMzZjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Corner of Dolphin Crescent and Eland Street Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.527968060095 31.222151909857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang