Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Inn Blouberg

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Shane B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Very homey, very welcoming. We will be back. Friendly people. It was a great holiday, within walking distance of the beach. We will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila S
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Pleasant - if you need just a bed. In season would be better if you use the pool. Very quiet. Room on the cold side. Saw no one. No sport on TV channels. Someone changes channels every evening. No overseas news.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Madeleine
Dolphin Inn Blouberg
Dear Sheila, Thank you for your feedback. We truly value your input and hope you will give us another opportunity to provide you with a better experience in the future. Kind regards, Madeleine

Isaac O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Uitstekend. Ons verblyf was baie goed en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Dolphin Inn Blouberg
Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle weer in die toekoms te huisves.

Cherng Yi C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Cozy and just like home. The owner is friendly and double confirmed check-in time with us. The bedroom is clean and comfortable, also prepare the heater for us. I will choose Dolphin Inn Blouberg next time when I visit Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Dolphin Inn Blouberg
Thank you very much for your feedback. I am very happy to hear that you enjoyed your stay with us. We always strive to make our guests feel at home. Looking forward to welcoming you back in the near future. Madeleine

Carel H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Gemaklike Afrikaanse gasvryheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Dolphin Inn Blouberg
Carel, baie dankie. Dis wonderlik om te hoor. Baie dankie vir die 5 sterre. Dit help regtig, veral nadat die pandemie ons gastehuis bedryf bietjie geknak het. Sulke positiewe terugvoering gee mens weer moed en hits ons aan om nog steeds elke dag die egte Suid-Afrikaanse gasvryheids kultuur te bevorder.

Ruan S
Kort verblyf
4.4
Jun 2021

Baie lekker. Vir selfsorg sal ek die eienaars aanbeveel om 'n klein yskas, klein mikrogolf en aircons in kamer te kry. Geen DStv nie einde van die wêreld nie. Maar die yskas, mikrogolf en aircon sal help in selfsorg. Anders perfek, baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Madeleine
Dolphin Inn Blouberg
Hi Ruan, Baie dankie vir die terugvoering. Voor Covid was ons 'n Bed en Onbyt gastehuis. Ongelukkig huur ons nou slegs die kamers uit met n opsie vir n ontbytpakkie. Die gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis. Maar ja, defnitief. Sodra besigheid weer optel sal dit wonderlik wees om verbeterings aan te kan bring en om ons hoeveelheid kamers verminder en dit eerder omsit in selfsorg eenhede. Baie dankie vir die ondersteuning. As jy weer afkom kontak my gerus weer. Vriendelike groete, Madeleine Richter

Dirk L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2020

Excellent, clean guesthouse. Close to the sea and restaurants. This is a wonderful guesthouse with very friendly hosts. Friendly service, hospitality and arrangements. Best choice I have made in a long time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Dolphin Inn Blouberg
Dear Dirk, Wow, thank you very much for your kind words. We look forward to welcome you back again at another time. Thanks again for supporting Dolphin Inn Blouberg. Much appreciated.

Michael M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Asemrowend. Geniet die rustige,vars seelug en stilte. Vriendelike atmosfeer. Rustigheid en kalmte. Netheid. Naby alles geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Dolphin Inn Blouberg
Baie dankie vir hierdie womderlike terugvoering. Ons is so bly julle het dit hier by Dolphin Inn Blouberg geniet. Hoop om jul weer terug te verwelkom in die toekoms. Groete, Madeleine en die Dolphin Inn span.

Marelize R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Vir seker die moeite werd. Baie netjies, skoon, en baie vriendelike diens, lekker naby die strand en winkels en baie veilig. Die diens is puik en staff is uiters vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar tuis gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Dolphin Inn Blouberg
Hi Marelize, dis wonderlik om sulke mooi terugvoering van jou te ontvang. Ek is bly jy het lekker hier by ons gebly en ons sien uit om jou terug te verwelkom as jy ooit weer in die Blouberg area is. Vriendelike groete, Madeleine en die Dolphin Inn span.

Corrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Baie sentraal. Ons is baie vriendelik ontvang. Heerlike ontbyt. Skoon, netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madeleine
Dolphin Inn Blouberg
Liewe Corrie, Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoering. Ons is so bly julle het lekker by ons tuisgegaan en ons hoop om julle weer hier terug te verwelkom in die toekoms. Vriendelike Groete, Madeleine, Bokkie en die Dolphin Inn Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Foam-weg 7, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1722d8f77385d15da1e33d735e6942d84232015a4a2d7ef716cdb86bd6cb77c9a85f9fb102480f17ab0c8549d14b88ff7bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 7 Foam Road Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.8172838 18.4758284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang