Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Inn Blouberg

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir Dolphin Inn Blouberg
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Shane B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane B

Very homey, very welcoming. We will be back.

Friendly people. It was a great holiday, within walking distance of the beach. We will be back again.

Sheila S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheila S

Pleasant - if you need just a bed. In season would be better if you use the pool.

Very quiet. Room on the cold side. Saw no one. No sport on TV channels. Someone changes channels every evening. No overseas news.

Dolphin Inn Blouberg se terugvoer

Dear Sheila,
Thank you for your feedback. We truly value your input and hope you will give us another opportunity to provide you with a better experience in the future. Kind regards, Madeleine

Dolphin Inn Blouberg
Isaac O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac O

Uitstekend.

Ons verblyf was baie goed en gerieflik.

Dolphin Inn Blouberg se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle weer in die toekoms te huisves.

Dolphin Inn Blouberg
Cherng Yi C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherng Yi C

Cozy and just like home.

The owner is friendly and double confirmed check-in time with us. The bedroom is clean and comfortable, also prepare the heater for us. I will choose Dolphin Inn Blouberg next time when I visit Cape Town.

Dolphin Inn Blouberg se terugvoer

Thank you very much for your feedback. I am very happy to hear that you enjoyed your stay with us. We always strive to make our guests feel at home. Looking forward to welcoming you back in the near future. Madeleine

Dolphin Inn Blouberg
Carel H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel H

Gemaklike Afrikaanse gasvryheid.

Sien sterre.

Dolphin Inn Blouberg se terugvoer

Carel, baie dankie. Dis wonderlik om te hoor. Baie dankie vir die 5 sterre. Dit help regtig, veral nadat die pandemie ons gastehuis bedryf bietjie geknak het. Sulke positiewe terugvoering gee mens weer moed en hits ons aan om nog steeds elke dag die egte Suid-Afrikaanse gasvryheids kultuur te bevorder.

Dolphin Inn Blouberg
Ruan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan S

Baie lekker.

Vir selfsorg sal ek die eienaars aanbeveel om 'n klein yskas, klein mikrogolf en aircons in kamer te kry. Geen DStv nie einde van die wêreld nie. Maar die yskas, mikrogolf en aircon sal help in selfsorg. Anders perfek, baie privaat.

Dolphin Inn Blouberg se terugvoer

Hi Ruan,
Baie dankie vir die terugvoering. Voor Covid was ons 'n Bed en Onbyt gastehuis. Ongelukkig huur ons nou slegs die kamers uit met n opsie vir n ontbytpakkie. Die gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis.
Maar ja, defnitief. Sodra besigheid weer optel sal dit wonderlik wees om verbeterings aan te kan bring en om ons hoeveelheid kamers verminder en dit eerder omsit in selfsorg eenhede.
Baie dankie vir die ondersteuning.
As jy weer afkom kontak my gerus weer.
Vriendelike groete,
Madeleine Richter

Dolphin Inn Blouberg
Dirk L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Excellent, clean guesthouse. Close to the sea and restaurants.

This is a wonderful guesthouse with very friendly hosts. Friendly service, hospitality and arrangements. Best choice I have made in a long time.

Dolphin Inn Blouberg se terugvoer

Dear Dirk, Wow, thank you very much for your kind words. We look forward to welcome you back again at another time. Thanks again for supporting Dolphin Inn Blouberg. Much appreciated.

Dolphin Inn Blouberg
Michael M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Asemrowend.

Geniet die rustige,vars seelug en stilte. Vriendelike atmosfeer. Rustigheid en kalmte. Netheid. Naby alles geleë.

Dolphin Inn Blouberg se terugvoer

Baie dankie vir hierdie womderlike terugvoering. Ons is so bly julle het dit hier by Dolphin Inn Blouberg geniet. Hoop om jul weer terug te verwelkom in die toekoms.
Groete,
Madeleine en die Dolphin Inn span.

Dolphin Inn Blouberg
Marelize R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize R

Vir seker die moeite werd.

Baie netjies, skoon, en baie vriendelike diens, lekker naby die strand en winkels en baie veilig. Die diens is puik en staff is uiters vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar tuis gaan!

Dolphin Inn Blouberg se terugvoer

Hi Marelize, dis wonderlik om sulke mooi terugvoering van jou te ontvang. Ek is bly jy het lekker hier by ons gebly en ons sien uit om jou terug te verwelkom as jy ooit weer in die Blouberg area is. Vriendelike groete, Madeleine en die Dolphin Inn span.

Dolphin Inn Blouberg
Corrie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Baie sentraal.

Ons is baie vriendelik ontvang. Heerlike ontbyt. Skoon, netjiese verblyf.

Dolphin Inn Blouberg se terugvoer

Liewe Corrie,
Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoering. Ons is so bly julle het lekker by ons tuisgegaan en ons hoop om julle weer hier terug te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike Groete,
Madeleine, Bokkie en die Dolphin Inn Span

Dolphin Inn Blouberg
Zakkie W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zakkie W

Uitstekend.

Baie vriendelike personeel. Netjiese kamer en badkamer. Naby die strand en hoofrestaurante. Goeie waarde vir geld.

Maria B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria B

' n Pragtige plek!

Ideaal geleë vir rondrits. Lekker gebly en geslaap.

Mitchell C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitchell C

Great location to base yourself at for area activities.

This is a terrific place to stay, short walk to beach and shops, spacious clean rooms and friendly staff and a lovely relaxing area next to pool. Always felt safe here and will definitely be returning next year again!

L K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
L K

A great break away!

Clean and comfortable room. Nice hostess and friendly staff.

Jacques C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques C

Lekker plek om te bly as jy nie baie geld wil spandeer nie.

Goeie waarde vir geld. Daar is elke oggend ontbyt en hulle maak jou kamer elke dag skoon. Ek sou dit verkies het om nie op die straat hoef te parkeer nie, maar die area is veilig genoeg vir dit om nie `n probleem te wees nie.

Linelle L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Linelle L

Nie 'n goeie nagrus nie.

Ons kamer was by die voordeur en daar was deurgaans deur die nag mense wat in en uit gegaan het, so ek het baie sleg geslaap.

Dolphin Inn Blouberg se terugvoer

Hi Linelle,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is regtig jammer om te hoor van jou slegte nagrus. Ons was ongelukkig heeltemal vol bespreek en ons het nie altyd kontrole oor die ander gaste se bewegings nie. Sulke tye wens mens die gastehuis is anders gebou. Meskien kan mens in die toekoms dink om nog 'n voordeur aan te bou, sodat daar dan 3 verskillende ingange is vir ons gaste is.
Jammer dat ek jou nie self ontmoet het op die Sondag toe julle hier gebly het nie, dit was my troue op die Saterdag, anders sou ek toe al onverskoning vra.

Indien julle ons weer 'n kans wil gee, sal ek seker maak ek allokeer vir julle ons groter kamer aan die buite kant wat heeltemal privaat van die ander kamers is.

Kontak my gerus indien jy nog enige verdere vra het.

Vriendelike Groete,
Madeleine Richter

Dolphin Inn Blouberg
Joan S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan S

Your place is very neat and extremely clean and well cared for.

The service was outstanding. The cook was fantastic!

Marietjie D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D

Dit was wonderlik. Vriendelikheid 'n bonus. Naby die strand wat 'n pluspunt was.

Dit is bekostigbaar.

Youlandi K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Youlandi K

Baie lekker en baie vryheid om te doen waarvoor ons lus was.

Ons het die braaigeriewe geniet ens. Beveel beslis aan; sal weer gaan kuier.

Albert L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Albert L

Dolphin Inn bied heerlike onopgesmukte verblyf vir iemand wat skoon, rustige, gasvrye en koste-effektiewe verblyf soek.

Dit is naby aan restaurante en strande, sonder om oordonder te word deur massas mense.

Gert D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Baie skoon, netjies, vriendelik en behulpsaam met huislike atmosfeer.

Sal definitief nie ander verblyf oorweeg as daar plek is by Dolphin Inn nie.

Nico W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nico W

Sien die sterre hieronder.

Zelna F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna F

Lovely stay

A lovely place with great service, rooms, location, and very friendly owners and staff! Will definitely visit the Dolphin Inn Guesthouse again!

Linda W - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W

Vakansie-verblyf.

Vyf sterre vir verblyf en gasvryheid!

Stephan D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan D

Gerieflik en baie netjies!

Die eienares is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamers is baie netjies en skoon.

Don O - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Don O

Great value at a very friendly and comfortable Guest house.

A very well located Guest house . The staff were very helpful and friendly and it has a great home from home feel about it.

Estelle J - Mei 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle J

It was a pleasant stay

The stay was pleasant, staff were friendly and helpful. Had a few hiccups but was sorted out immediately. Thanks

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Foam-weg 7, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1722d8f77385d15da1e33d735e6942d84232015a4a2d7ef716cdb86bd6cb77c9a85f9fb102480f17ab0c8549d14b88ff7bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 7 Foam Road Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.8172838 18.4758284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang