Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Inn Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Gemaklik, vriendelik en veilig. Groot dankie vir Karin wat ons ontvang het. Ons sal definitief weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Friendly hosts, clean and comfortable stay. Well located, close to V&A Waterfront.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Huis ver van jou eie. Heerlike warm ontvangs. Baie gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Emily B
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

Dit was lekker. Dit was heel aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louis V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Ligging en diens! Uitstekend geleë en sowaar 'n "honesty bar" met 'n heerlike ontbyt elke oggend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Lekker by 'n landmerk in die Kaap. Die geel gastehuis is al 'n landmerk in Mouille Point. Die ligging is uitstekend en die ontbyt heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Dolphin Inn Guesthouse
Hi Eric, so happy you enjoyed your brief stay with us. We hope you will visit again. Kind regards. Paul & Tania.

Lydia D
1 nag
4.8
Okt 2023

Lovely, convenient. It was a bit of an emergency booking, and I was so happy that I could be accommodated. The location was convenient for my needs and the service was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eric J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Went for the most expensive room (anniversary). Everything you need. Fabulous views, friendly staff. Peeking into some of the other rooms, revealed each a little different, but generally spacious, very clean. Enjoyed the relaxed, unstuffy and laid-back feel of the Inn and will certainly pop in again sometime soon. This spot is not posh (thankfully) but super enjoyable. We could sit on that balcony all day sipping vino and working through a baguette and bits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Prieur D
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Lekker ligging reg op die Promenade. Ek het vir jare verby die klein geel gastehuis gehardloop wat op die Promenade wat staan tussen al die fancy nuwe toring woonstelblokke. As 'n nou besoeker aan Kaapstad, kon ek nie anders as om daar te bly vir die Two Oceans naweek nie. Die Dolphin Inn het nie teleurgestel nie. Die kamer was ruim, netjies en skoon, die einaars vriendelik en die ontbyt lekker. Die plek het 'n lekker gevoel en die ligging is uitstekend, slegs so 25 meter van die Promenade en see af. Die Oranjezicht City Farm Market and V&A Waterfront is naby, Camps Bay en Clifton ook. Dan is dit naby aan die stadion vir rugby en die snelwee is toeganklik vir as jy wil gaan wynproe ens. Ek sal dit definitief aanbeveel as 'n basis om Kaapstad vanaf te "explore".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Beach Pad, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfeded8103e400e61d21c839eb6f230304a17298a0123e1f408c991c2d0c9125b70fd4e9515d07fc2d25a633b9b56729c2dcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 75 Beach Road Mouille Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.900519801498 18.404223918915

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang