Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Ridge 108

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Dolphin Ridge 28D, Bloubergstrand, 7449, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dolphin Ridge 108 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. 'n Ideale wegbreekplek vir vakansiegangers wat 'n rustige verblyf wil hê nie te ver van die bedrywige middestad nie.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n privaat balkon en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot die tweede balkon. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met die tweede slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n 6-sitplek-eetarea en 'n sitkamer. Die sitarea beskik oor 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n gemaklike rusbank. Daar is veilige parkeerplek, 'n selfsorg-waskamer en 24 uur-sekuriteit beskikbaar.

Gaste kan doendinge soos swem, branderplankry, vlieërbranderry, seilplankry, gholf en voetslaan in die area geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Dolphin Ridge 108
Netheid
4.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 721

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Otto du Plessis-rylaan, Dolphin Ridge 28D, Bloubergstrand, 7449, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Ridge 108 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Dolphin Ridge 28D, Bloubergstrand, 7449, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe977afdfb732f1b88944ca60c46cee0bacf6d5d73445a66244017a9f98bf4350c529913e390e8699e811f02fd796c72d8f67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Otto du Plessis Drive 28D Dolphin Ridge 7449 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.791938303271 18.461214948409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang