Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Dolphin View
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Alexander R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander R

Stunning location.

Ja, ons het baie lekker gebly. Sandra het baie moeite gedoen om my oorbelle, wat ek vergeet het, op te spoor.

Wilmare L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmare L

Pragtige uitsig en lekker leefhuis.

Baie mooi plek met al die nodige toerusting. Net te min eetgerei.

Tracey V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey V

We did a business strategy session for the weekend.

A stunning place with an amazing view. Thank you for all the special touches.

Alecia D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia D

Ongelooflike mooi uitsig. Ons het dolfyne en walvisse gesien.

Ons as 'n familie het ons drie dae by Dolphin View ongelooflik baie geniet. Dit is 'n pragtige huis met die mooiste uitsig. Ek sal graag weer daar wil oorbly.

Glaudi S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glaudi S

Amazing.

Dit was ongelooflik. Mooiste uitsig. Baie ruimte. Sou 'n opsie waardeer het vir 'n skoonmaakdiens, maar skottelgoedwasser het daarvoor opgemaak.

Sonet D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D

'n Stuk van die hemel.

Ongelooflik mooi en het heerlik lekker gekuier. Uitsig is stunning verby! Pragtige plek met als wat jy nodig en meer!

Tshiamo M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshiamo M

Excellent service and spectacular views.

It's a secure place. We visited as a family, all adult females of 8 with 3 elderly ladies. It really has spectacular views and the place accommodated us fully and comfortably. The owners were also available to respond to us with any requests, speedily. Also helped us find a great bakery. Very friendly and helpful.

Ian J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian J

Fantasties! Mooiste uitsig en mooiste plek! Sal verseker trug wees!

Ek het saam met familie afgekom nadat hulle my opgetel het by die lughawe. Ons het ongelukkig net een nag gebly, maar ons het die kuier vreeslik geniet in die mooi omgewing.

Alex B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex B

Baie lekker en fantasties met 'n paar probleme.

Tekort aan eetgerei. Waterprobleem. Te min sitplek. WiFi-probleem.

Alex B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex B

Pragtige huis met die mooiste see-uitsig.

Eetgerei, braaibak en -tang was onvolledig. Daar was te min sitplek in die leefvertrek vir die hoeveelheid gaste wat geadverteer is. Ons het nie skoonmaakdienste, vars linne en handdoeke ontvang nie. Nogtans sal ons weer daar gaan vakansie hou.

Soene L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soene L

Baie mooi ligging en netjies.

Huis is onlangs oorgedoen, baie modern en netjies.

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monatelaan 15, Monate Ekolandgoed, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82ba5e8dfcf14dab40067b388ab1180b4868fb43f08e8ab5706dbd2fab616944d0acaef8a776ac8fa176b6ac02e8fdaaabb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 15 Monate Avenue Monate Eco Resort 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.055104704989 22.398271512911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang