Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Alexander R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stunning location. Ja, ons het baie lekker gebly. Sandra het baie moeite gedoen om my oorbelle, wat ek vergeet het, op te spoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmare L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Pragtige uitsig en lekker leefhuis. Baie mooi plek met al die nodige toerusting. Net te min eetgerei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

We did a business strategy session for the weekend. A stunning place with an amazing view. Thank you for all the special touches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Ongelooflike mooi uitsig. Ons het dolfyne en walvisse gesien. Ons as 'n familie het ons drie dae by Dolphin View ongelooflik baie geniet. Dit is 'n pragtige huis met die mooiste uitsig. Ek sal graag weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glaudi S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Amazing. Dit was ongelooflik. Mooiste uitsig. Baie ruimte. Sou 'n opsie waardeer het vir 'n skoonmaakdiens, maar skottelgoedwasser het daarvoor opgemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

'n Stuk van die hemel. Ongelooflik mooi en het heerlik lekker gekuier. Uitsig is stunning verby! Pragtige plek met als wat jy nodig en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshiamo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Excellent service and spectacular views. It's a secure place. We visited as a family, all adult females of 8 with 3 elderly ladies. It really has spectacular views and the place accommodated us fully and comfortably. The owners were also available to respond to us with any requests, speedily. Also helped us find a great bakery. Very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian J
1 nag
4.8
Jun 2023

Fantasties! Mooiste uitsig en mooiste plek! Sal verseker trug wees! Ek het saam met familie afgekom nadat hulle my opgetel het by die lughawe. Ons het ongelukkig net een nag gebly, maar ons het die kuier vreeslik geniet in die mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2023

Baie lekker en fantasties met 'n paar probleme. Tekort aan eetgerei. Waterprobleem. Te min sitplek. WiFi-probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2023

Pragtige huis met die mooiste see-uitsig. Eetgerei, braaibak en -tang was onvolledig. Daar was te min sitplek in die leefvertrek vir die hoeveelheid gaste wat geadverteer is. Ons het nie skoonmaakdienste, vars linne en handdoeke ontvang nie. Nogtans sal ons weer daar gaan vakansie hou.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monatelaan 15, Monate Ekolandgoed, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82ba5e8dfcf14dab40067b388ab1180b4868fb43f08e8ab5706dbd2fab616944d0acaef8a776ac8fa176b6ac02e8fdaaabb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 15 Monate Avenue Monate Eco Resort 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.055104704989 22.398271512911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang