Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin View

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Dolphin View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Stephen W - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W

Netjiese, veilige verblyf.

Die woostel is goed ingerig en het voldoen aan al ons behoeftes. Die voorstoep is afgekamp en het dit veilig gemaak vir ons 2 Yorkies. Gasheer en gasvrou baie behulpsaam en het ons vriendelik ontvang. Goeie WiFi. Sal vir seker weer gebruik as die geleentheid hom voordoen.

Carine K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine K

Gerieflik, ruim, sal weer daar vertoef in die toekoms.

Baie gerieflik gebly, groot bed, genoeg sagte komberse, groot yskas en vrieskas, ruim vertrek, omheinde grasperkie vir ons hond wat ook welkom was, aanbod van Weber sou ons wil braai. Stil singel met min verkeer. Private ingang. Vriendelike behulpsame gasheer en gasvrou.

Dolphin View se terugvoer

Thank you Carine, for your positive review. It was lovely meeting you and we hope to host you again. Regards, Leigh

Dolphin View
Jeandre C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre C

Perfek.

Vir seker baie lekker.

Dolphin View se terugvoer

Hi Jeandre, thank you for taking the time to give us this very good review. Blessings, Leigh

Dolphin View
Ramon G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramon G

Relaxing.

Was very pleasant. Friendly host. Lovely room with a fantastic ocean view.

Dolphin View se terugvoer

Thank you so much, Ramon. Your review is highly appreciated.

Dolphin View
Sonnet V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonnet V

Sal beslis weer daar wil bly.

Ons tydjie by Dolphin View was heerlik. Alles wat nodig is, was daar. Baie stil omgewing en pragtige see-uitsig. Dankie vir jou gasvryheid.

Dolphin View se terugvoer

Thank you for your wonderful review, Sonnet. We enjoyed hosting you and certainly hope we will have that pleasure again.
Blessings, Leigh and Saki

Dolphin View
Leon S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S

Mooi en goed toegerus.

Pragtig vir oorslaap, maar verder van die strand as wat op die beskrywing voorgegee word. Dit is beslis net stapafstand vir baie fiks atlete met 'n lang en steil opdraand terug!

Marius S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Sal verseker weer daar wil bly, see naby, getypoel.

Verseker baie lekker, rustige area, skoon, gerieflik, alles wat jy nodig het, see-uitsig, WiFi, Netflix.

Dolphin View se terugvoer

Marius, dankie vir jou gedetailleerde en positiewe kommentaar. Ons waardeer dit aangesien ander gaste nou beter sal weet wat om te verwag. Ons het dit geniet om jou te akkommodeer en is bly jy het jou verblyf geniet. Seëninge, Izak en Leigh

Dolphin View
Truia W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia W

Lieflike verblyf in 'n rustige area. Redelik naby aan die see.

Pragtige eenheid en goed ingerig. Baie skoon en netjies, met 'n klein grasgedeelte vir my 2 mini Schnauzies. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer hier bespreek!

Dolphin View se terugvoer

Baie dankie Truia, ons waardeer jou professionele en opregte insig oor jou verblyf in Tergniet. Ons sien daarna uit om jou weer binnekort te sien. Geseënde aand verder.

Dolphin View
Johannes L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L

Pragtige en gerieflike blyplek.

Sjoe! Wat 'n aangename verrassing. Dankie Leigh en Craig vir julle vriendelike ontvangs met ons aankoms. So 'n mooi blyplekkie met 'n see-uitsig en alles wat jy nodig het. Alles is van hoogstaande gehalte en alles werk. NB! Geen beurtkrag. Heeltyd krag. Kan Dolphin View regtig aanbeveel. Sal weer daar gaan bly.

Lynn S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S

Mooi uitsig en mooi verblyf.

Kan dit aanbeveel. Rustige omgewing en mooi plekkie.

Dolphin View se terugvoer

Thank you, Lynn, for your review. We really appreciate you and thank you for leaving Dolphin View spotless and tidy.
Hoping to see you again. Best regards, Leigh

Dolphin View
Margaret K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret K

Piece of heaven.

Me and my husband went to Tergniet for our honeymoon. I would give this accommodation 10 stars if I could. It was so clean, well equipped, super safe, and we didn't even notice that we had loadshedding since they have an inverter. Thank you to our amazing and kind host tannie Leigh, we will never forget our honeymoon at Dolphin View!

Dolphin View se terugvoer

Thank you Margaret, you two are some of the sweetest guests ever. And such a privilege to have you stay during your honeymoon. We trust you will have a wonderful future together. Many blessings. From Izak, Leigh and Craig .

Dolphin View
Andre D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Stil en rustig.

Net jammer dis 'n bietjie ver van die see af.

Dolphin View se terugvoer

Hi Andre
Thanks for the review.
For the benefit or other guests, id like to add that
it is a 5 minute brisk walk to the sea. There is nevertheless a nice ocean view from the house. We prefer to be two streets back and enjoy less wind.

Dolphin View
Grantham P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grantham P

Goed gelee.

Netjies en goed geleë woonstel. Alle benodighede is byderhand. Beveel dit def aan.

Dolphin View se terugvoer

Hi Grantham, thank you. We appreciate you and are very pleased that you enjoyed your stay. Blessings, Leigh and Craig

Dolphin View
Hurgen R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hurgen R

Baie aangename verblyf.

Goeie voorsiening vir beurtkrag.

Dolphin View se terugvoer

Thank you Sietske. We enjoyed hosting you as well. Thanks for being lovely guests. Leigh

Dolphin View
Vanaf R840
R840 R756
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
R840 R756
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynsingel 19, Tergniet Heights, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44d9efbaccdb917ffa7499a2971732476e06c8fb89c1fb57f451959ed6ac40f056cf55309ec66244b81117ad3f3c8a0f2e14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nouVanaf R756 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 19 Dolphin Crescent Tergniet Heights 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0661937 22.1929244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang