Dolphin View
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfynsingel 19, Tergniet Heights, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dolphin View is 'n selfsorg-eenheid wat in die baie gewilde vakansiedorp Mosselbaai geleë is. Hierdie akkommodasie beslaan die onderste vlak van die eienaars se huis. Die eiendom is perfek geleë met 'n uitsig oor die pragtige Tergniet-strand tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en baie kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Boonop het hierdie eenheid gemaklike sitplek en 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, 2-plaat gasstoof, ketel, eetgerei en breekware, asook 'n 2-sitplek ontbyttoonbank. 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n patio met braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste.
Hierdie eenheid is volledig toegerus vir beurtkrag en het 'n omskakelaar vir die ligte, TV en WiFi.
Parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Dolphin View is sentraal geleë, naby winkels, restaurante en strande, wat dit 'n perfekte oornagplek maak om die Tuinroete te verken.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leigh Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Dolfynsingel 19, Tergniet Heights, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolphin View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfynsingel 19, Tergniet Heights, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang