Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin View

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Samantha P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Pragtige plek, wonderlike uitsig en op die see. Uitstekend! Ek sal vir seker weer hier boek. Alles wat 'n seevakansie moet wees en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Dolphin View
Baie dankie vir die terugvoer! Ek waardeer dit so baie. Vriendelike groete, Mariette

Angela S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Very pleasant. Was wonderful, very peaceful, sound and view of the sea was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lekker. Lekker gebly by die woonstel - hou van die see wat so naby is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het ongelooflik lekker gebly! Sal beslis terugkom! Pragtige plek! Uitstekend uitgerig met baie mooi uitsigte! Mooiste sonsopkoms gesien elke oggend. Baie goeie ligging en is so naby aan alles! Ek sal beslis aanbeveel as een van die plekke om te bly as jy in daardie area is! Hoop om gou weer te kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Dolphin View
Ons waardeer die terugvoer, so baie! Baie dankie, Wanda. Dit sal wonderlik wees om jul weer in die toekoms terug te verwelkom. Vriendelike groete, Mariette

Annette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Perfekte ligging, skoon, heerlike ervaring! Bespreek nou. Moet nie uitmis op die lekker wegbreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Dolphin View
Baie dankie, Annette! Ons waardeer die goeie terugvoer so baie. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom by Dolphin View. Vriendelike groete, Mariette

Jaco V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantasties geleë, goeie waarde, pragtige uitsig. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Dolphin View
Beste Jaco, Baie dankie; dat jy die moeite gedoen het om vir ons 'n Resensie te doen! Ons waardeer die terugvoer werklik so baie. Ons sien uit om julle in die toekoms weer by Dolphin view te verwelkom! Vriendelike groete, Mariette

Eugene O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Fantastiese vakansie gewees. Verblyf is modern, skoon, ongelooflike uitsig, het walvisse en dolfyne teen die golwe gesien. Ons was so beïndruk met alles. Ons gaan volgende jaar dieselfde eenheid bespreek. Die ligging is perfek, ons het Flag Farm besoek vir ons kind, sy was mal daaroor. Winkels en restaurante is puik in die omgewing. Reg oor die pad van die eenheid is 'n koffiewinkel (Salt) met die lekkerste pizza. Ons was net 'n week daar en het nog baie plekke om te besoek. Ons gaan verseker volgende jaar dieselfde eenheid bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Dolphin View
Baie dankie, Eugene. Ek waardeer jou terugvoer so baie. Ons hoop om jou weer by Dolphin View terug te verwelkom! Vriendelike groete, Mariette

John F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2023

Excellent. Fantastic view. The cleaning ladies were awesome. The apartment is beautiful. The beds were so comfortable, as was the lounge suite. The bannister on the verandah was a bit scary. The bar stools were not comfortable. All in all, we had an amazing week and realised to the end we wanted to stay longer, but it had been previously booked. We broke 3 wine glasses and would appreciate it if you would send us a cost so we can reimburse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 90

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Kusrylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA679eb93bef1222528734b207f7840d4418318a41ca10befe942fe5e0cee97aa27c62af0b95f8f02058ee6ca53637cb5800dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 43 Ocean Drive Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 08:00 -29.514380799905 31.230833083391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang