Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 90

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Dolphin View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Samantha P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha P

Pragtige plek, wonderlike uitsig en op die see.

Uitstekend! Ek sal vir seker weer hier boek. Alles wat 'n seevakansie moet wees en meer!

Dolphin View se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer! Ek waardeer dit so baie.

Vriendelike groete,
Mariette

Dolphin View
Angela S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela S

Very pleasant.

Was wonderful, very peaceful, sound and view of the sea was amazing.

Susan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Lekker.

Lekker gebly by die woonstel - hou van die see wat so naby is.

Wanda L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda L

Ons het ongelooflik lekker gebly! Sal beslis terugkom!

Pragtige plek! Uitstekend uitgerig met baie mooi uitsigte! Mooiste sonsopkoms gesien elke oggend. Baie goeie ligging en is so naby aan alles! Ek sal beslis aanbeveel as een van die plekke om te bly as jy in daardie area is! Hoop om gou weer te kom kuier.

Dolphin View se terugvoer

Ons waardeer die terugvoer, so baie!

Baie dankie, Wanda.

Dit sal wonderlik wees om jul weer in die toekoms terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Mariette

Dolphin View
Annette K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K

Perfekte ligging, skoon, heerlike ervaring!

Bespreek nou. Moet nie uitmis op die lekker wegbreek nie.

Dolphin View se terugvoer

Baie dankie, Annette! Ons waardeer die goeie terugvoer so baie.

Ons hoop om julle weer terug te verwelkom by Dolphin View.

Vriendelike groete,
Mariette

Dolphin View
Jaco V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Fantasties geleë, goeie waarde, pragtige uitsig.

Sal beslis weer gaan.

Dolphin View se terugvoer

Beste Jaco,

Baie dankie; dat jy die moeite gedoen het om vir ons 'n Resensie te doen!
Ons waardeer die terugvoer werklik so baie.

Ons sien uit om julle in die toekoms weer by Dolphin view te verwelkom!

Vriendelike groete,
Mariette

Dolphin View
Eugene O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene O

Fantastiese vakansie gewees.

Verblyf is modern, skoon, ongelooflike uitsig, het walvisse en dolfyne teen die golwe gesien. Ons was so beïndruk met alles. Ons gaan volgende jaar dieselfde eenheid bespreek. Die ligging is perfek, ons het Flag Farm besoek vir ons kind, sy was mal daaroor. Winkels en restaurante is puik in die omgewing. Reg oor die pad van die eenheid is 'n koffiewinkel (Salt) met die lekkerste pizza. Ons was net 'n week daar en het nog baie plekke om te besoek. Ons gaan verseker volgende jaar dieselfde eenheid bespreek.

Dolphin View se terugvoer

Baie dankie, Eugene. Ek waardeer jou terugvoer so baie.

Ons hoop om jou weer by Dolphin View terug te verwelkom!

Vriendelike groete,
Mariette

Dolphin View
John F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John F

Excellent.

Fantastic view. The cleaning ladies were awesome. The apartment is beautiful. The beds were so comfortable, as was the lounge suite. The bannister on the verandah was a bit scary. The bar stools were not comfortable. All in all, we had an amazing week and realised to the end we wanted to stay longer, but it had been previously booked. We broke 3 wine glasses and would appreciate it if you would send us a cost so we can reimburse.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Kusrylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA679eb93bef1222528734b207f7840d4418318a41ca10befe942fe5e0cee97aa27c62af0b95f8f02058ee6ca53637cb5800dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 43 Ocean Drive Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 08:00 -29.514380799905 31.230833083391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang