Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin View

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Kusrylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphin View bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in Chaka's Cove aan die Dolfynkus. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek, aangesien dit met 'n ononderbroke see-uitsig spog.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie vadoeke vir die kombuis en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Die stapeldeure lei na 'n balkon met sitplek, braaigeriewe en bied 'n uitsig oor die see.

Gratis WiFi en onderparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, wat aan die boonste punt van die kompleks, net oorkant die pad, geleë is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Samantha P
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plek, wonderlike uitsig en op die see. Uitstekend! Ek sal vir seker weer hier boek. Alles wat 'n seevakansie moet wees en meer!
Sep 2024
Angela S
Gesin met tieners
5.0
Very pleasant. Was wonderful, very peaceful, sound and view of the sea was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Susan J
5.0
Lekker. Lekker gebly by die woonstel - hou van die see wat so naby is.
Mrt 2024
Wanda L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ongelooflik lekker gebly! Sal beslis terugkom! Pragtige plek! Uitstekend uitgerig met baie mooi uitsigte! Mooiste sonsopkoms gesien elke oggen...
Sien meer
Feb 2024
Annette K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte ligging, skoon, heerlike ervaring! Bespreek nou. Moet nie uitmis op die lekker wegbreek nie.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 90

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kusrylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dolphin View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Kusrylaan 43, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA679eb93bef1222528734b207f7840d4418318a41ca10befe942fe5e0cee97aa27c62af0b95f8f02058ee6ca53637cb5800dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 43 Ocean Drive Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 08:00 -29.514380799905 31.230833083391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang