Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin View Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Dolphin View Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jaydee B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydee B

Excellent.

It was excellent and very relaxing. The service was great, my family and I are grateful for the stay. Thank you so much Anita.

Juan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Friendly staff and very relaxing environment.

Will definitely visit again. Keep up the good work.

Dolphin View Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your review.

Dolphin View Guesthouse
Clint F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint F

It was really so nice.

We really enjoyed staying there, it was neat, clean, and peaceful. The host was really friendly and her breakfast was incredible! The room was definitely romantic enough for me and the mrs. Great experience! Would definitely go there again.

Dolphin View Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your review.

Dolphin View Guesthouse
Paul K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Pragtig.

Puik verblyf vir sakereis. Ideaal vir wittebroodspaartjies of vir 'n romantiese wegbreek.

Chris W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Baie netjies, vriendelike en gasvrye diens teen billike prys.

Vriendelike ontvangs. Netjies en alles in werkende toestand.

Dolphin View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Dolphin View Guesthouse
Jakes C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes C

Good hospitality.

The stay at this venue was great, and so was the breakfast, will use it again.

Dolphin View Guesthouse se terugvoer

Thank you for your positive review. We hope to see you again.

Dolphin View Guesthouse
Anita H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

Great and would recommend.

Our guys had a 2 days stay over and gave very good positive feedback regarding service, rooms and breakfast that was served. Will definitely use Dolphin View Guesthouse if need be and in the area.

Dolphin View Guesthouse se terugvoer

Thank you so much, we appreciate it.

Dolphin View Guesthouse
Marvin B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin B

Clean, comfy and a nice location.

Nice room, comfortable bed and good shower.

Dolphin View Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your review it is highly appreciated.

Dolphin View Guesthouse
Jacques L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques L

Rustige nag, lekker ontbyt.

Vriendelike ontvangs, lekker groot kamer met groot stort en bad, asook 'n balkon wat ons nie kon benut nie weens die koue weer. Geleë in 'n stil residensiële area, so ons kon rustig slaap. Ontbyt was baie lekker. Motorparkeerplek is op die sypaadjie, maar die area het veilig voorgekom. Jammer die aanloklike swembad is nie verhit nie. Ons het lekker gebly dankie.

Dolphin View Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review, We hope to see you again some time. Maybe in the summer when our swimming pool is warmer.

Dolphin View Guesthouse
Jd V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jd V

Aangenaam. Goeie diens.

Sal die plek aanbeveel, goeie waarde, lekker ontbyt.

Dolphin View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie,ons waardeer dit.

Dolphin View Guesthouse
Jack V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack V

Excellent in every way.

Stunning facilities, personable staff, excellent breakfast.

Bertus L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus L

Netjies, met 'n mooi uitsig.

Gasvry met heerlike ontbyt.

Dolphin View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit.

Dolphin View Guesthouse
Amanda K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Uitstekend.

Het baie lekker gebly. Pragtige gastehuis.

Dolphin View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ek is so bly jy was tevrede.

Dolphin View Guesthouse
Elouise G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise G

Rustige stil plekkie om te rus.

Skoon en gemaklik ingerig. Alles wat nodig is vir 'n kort verblyf. Ontbyt is besonders lekker en die moeite werd. Vriendelike diens van almal. Sal beslis weer terugkom.

Dolphin View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Elouise.

Ons waardeer die terugvoering,dit sal fantasties wees om jou weer hier te hê.

Dolphin View Guesthouse
Marelize C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize C

Heerlik, verwagtinge oortref.

Pragtige gastehuis, vriendelike diens. Waarde vir geld. Sal definitief weer daar oorbly.

Dolphin View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir U terugvoering,ons waardeer dit! :)

Dolphin View Guesthouse
Edgar J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar J

Baie netjies, vriendelike mense, ontbyt uit die boonste rakke.

Sal dit aanbeveel, baie netjies.

Dolphin View Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie ons waardeer dit opreg!

Dolphin View Guesthouse
Thinus J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus J

Gerieflike verblyf met vriendelike diens.

Die verblyf het aan ons verwagtings voldoen. Ons kan Dolphin View Gastehuis aanbeveel. Die ontbyt was heerlik. Ons het 'n baie mooi kamer gehad met 'n mooi balkon en mooi uitsig oor die baai. Alles was besonder smaaklik gedoen.

Jan U - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan U

Puik! Netjies, goeie diens, kamer baie gerieflik en mooi en alles wat jy nodig het.

Dit was heerlik en ons sal dit beslis in die toekoms weer gebruik en baie sterk aanbeveel vir ons vriende en familie. Ons sou graag sommer nog 'n week wou bly!

John J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Ons verblyf was heerlik van ons daar aangekom het tot ons weer gery het.

Dit was baie lekker om hier te bly. Alles was netjies, skoon en die mense was baie gasvry.

Juanita P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita P

Very nice stay.

Loved our little holiday. Service was great, Anita was very kind and helpful. We will definitely stay there again.

Lucas B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucas B

Aangenaam.

Netjiese gastehuis met vriendelike personeel. Sal weer oornag.

André V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André V

Lekker, maar 'n paar dinge wat opgelet moet word.

Baie lekker verblyf, so 8 minute se ry van die hoofstrand af en naby die mall en ander winkelsentrums. Die kamers is netjies en skoon en word daagliks skoongemaak. Die ontbyt was lekker die eerste dag, maar na 4 oggende van presies dieselfde ontbyt is dit glad nie meer lekker nie. 'n Verskeidenheid elke oggend sal baie beter wees. Die eetgerei in die ontbyt-area moet na opgelet word. Daagliks was daar stof op die eetgerei en glase en borde het nog vuil seep-merke op gehad. Verder was dit baie lekker.

Dolphin View Guesthouse se terugvoer

Thank you for your feedback and the few issues you have given us. I am glad you enjoyed your stay in overall and will work on the points you have made note of.

Dolphin View Guesthouse
Annemie L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie L

Fantasties.

Fantastiese gastehuis, vriendelike diens.

Bodo Gerhard T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bodo Gerhard T

Ons het dit geniet!

Anita spricht sehr gut Deutsch!

Eben J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben J

Aangenaam.

Voldoen aan behoefte.TV-kanale kan verbeter.

Theresa V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa V

Very good, but rooms were very hot.

Very friendly really helpfull host. We loved the decor and cleanliness of the rooms.

Elnet M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnet M

Kindervriendelik en rustig.

Dit was heerlik om te ontspan en rus. Die belangrikste was dat Dolphin View kindervriendelik, skoon en naby al die plekke was wat ons tydends ons kuier wou besoek. Die eienares, Anita, was vriendelik en behulpsaam en het ook 'n goeie kennis van besienswaardighede in en om die omgewing. Ons sal Dolphin View verseker aanbeveel.

Thea W - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea W

The guest house was well run, comfortable and welcoming.

Communication before arrival and friendly reception were appreciated. The room was comfortable, well appointed an spacious, with a good view. Personally I found the stairs rather steep but the view and lovely indoor pool made up for the discomfort. Parking was not very secure. Breakfast excellent.

Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dogwoodweg 30, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNzJlNDRhLTlkYjQtNDljMi1iZDlhLTMxMzFhYWEyYTY1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 30 Dogwood Road Wavecrest 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.033829331702 24.918104993254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang