Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin View Self-Catering Apartments

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidraaiweg 51, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dolphin View Self-Catering Apartments is op die pragtige Tuinroete in 'n stil, veilige buurt in George en bied gehalteverblyf wat vir sakereisigers, vakansiegangers, oornaggaste en stapgroepe geskik is. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgwoonstelle wat gemaklike beddens en 'n pragtige uitsig oor die omliggende bome en see bied. Elke eenheid het 'n buitebraai.

Gaste kan by verskeie strande in die area swem en hengel en kan ook in die omgewing gholfspeel, voetslaan, stap, fietsry, 4x4-roetes aanpak, kaasproe, aarbeie pluk en bierproe. Die Outeniekwa Vervoermuseum is ook naby.

Ongelukkig word die korter strandtoegangspaadjie tans herstel (Junie - November 2024). Gaste kan steeds die pragtige kortpad-paadjie na die strand neem (10 minute se stap). Indien hulle wil ry, is daar 'n langer roete strand toe via die R404.

'n Tafeltenniskamer is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Dolphin View Self-Catering Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Imelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rooidraaiweg 51, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin View Self-Catering Apartments het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidraaiweg 51, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86f7fd277af2b3281302372b8a4941f4162fb440a877cf29110cd31a7478798aa03f811f27cc2986d798c3cfcaadcfc0aab0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 51 Rooidraai Road Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.050723560337 22.392147105804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang