Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin View Self-Catering Apartments

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidraaiweg 51, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dolphin View Self-Catering Apartments is geleë op die skouspelagtige Tuinroete, in 'n stil, veilige woonbuurt in George, en bied gehalteverblyf wat ideaal geskik is vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Ons maak ook voorsiening vir stapgroepe en begeleide staptogte. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
 
Verblyf word gebied in 2 selfsorgwoonstelle wat elkeen met gemaklike beddens ingerig is en asemrowende uitsigte oor die omliggende bome en see bied. Elke eenheid het 'n buitebraai-area.

Swem en visvang is beskikbaar by verskeie strande in die area, asook gholfspeel, voetslaan, stap, fietsry, 4x4-roetes, kaasproe, aarbei-pluk, en bierproe. Die Outeniqua-vervoermuseum is ook naby.

Ongelukkig word die korter strandtoegangsroete tydelik herstel (Junie - Nov 2024). Gaste kan steeds met die pragtige kortpad na die strand afstap (10 minute se stap). As gaste wil ry, kan hulle die langer roete via die R404 neem.

'n Tafeltenniskamer is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Imelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rooidraaiweg 51, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin View Self-Catering Apartments het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidraaiweg 51, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86f7fd277af2b3281302372b8a4941f4162fb440a877cf29110cd31a7478798aa03f811f27cc2986d798c3cfcaadcfc0aab0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 51 Rooidraai Road Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.050723560337 22.392147105804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang