Dolphin Whisper Guest House & Spa
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Lihanna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 57
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Minette V - Jun 2024
Algehele gradering
Vriendelike gasvrye mense. Goeie kennis oor die area.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Marie, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer. Seën vir jou en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde en personeel.
Marie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en veilig.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Marie, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Seën vir julle en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, Fanie, Lihanna en personeel.
Jessica B - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing!
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Jessica, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Julle was die oulikste paartjie wat ons in 'n lang tyd gehad het. Seën vir julle en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, Fanie en personeel.
Daleen D - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies, gerieflik.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Daleen, baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer, wat net so aangenaam en vriendelik was. Seën vir julle en ons kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde Lihanna, Fanie en Dolphin Whisper se personeel.
Gert M - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Gert, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer. Seën vir julle en ons kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde en personeel.
John A - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig, stil en gerieflik.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste John, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Julle was die oulikste paartjie wat ons in 'n lang tyd gehad het. Seën vir julle en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, (Verwysings na ander personele verwyderd).
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Johan P - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker gebly - vriendelike eienaars.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Johan, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer. Seën vir julle en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Ons glo ook God het 'n doel met als, ons is tans besig om met van die ministers te reël om die spore weer in werking te kry dat ons die trein weer kan laat loop van Pretoria ens. Liefde in Jesus.
Ronel V - Sep 2024
Algehele gradering
Ons was daar vir 'n troue en het baie min tyd op die perseel deurgebring.
Lees meerNatalie R - Des 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Natalie, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, Fanie en personeel.
Cindy N - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Cindy, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons seën en 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer, ons gee alle erkenning aan ons God vir Sy groot genade oor ons, om altyd die kliënte te stuur wie Hy weet hier moet wees, of ons of hulle moet by mekaar leer. Hoe het di met die Fiets rit gegaan? Kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff met personeel.
Jacque D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gasvry en gemaklike slaap plek. Kan verseker aanbeveel.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Jacque, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons seën en 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer, ons gee alle erkenning aan ons God vir Sy groot genade oor ons, om altyd die kliënte te stuur wie. Hy weet wie hier moet wees, of ons of hulle moet by mekaar leer. Kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff met personeel.
Hannes B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou en gasheer wat uit hul pad gaan om jou welkom te laat voel. Fasiliteit is skoon, netjies en gemaklik.
Lees meerDolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Hannes, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons seën en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer, ons gee alle erkenning aan ons GOD vir Sy groot genade oor ons, om altyd die kliënte te stuur wie Hy weet hier moet wees, of ons of hulle moet by mekaar leer. Sterkte ook met al die nuwe uitdagings in volgende ritte wat jy nog mag aan deelneem die jr. Kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff met personeel.
Henry W - Apr 2023
Algehele gradering
Prima verblyf!
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Henry, Alma & Meisie, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons plesier om jul te kon akkommodeer, wat 'n pragtige voorbeeldige klompie is julle 3. Sterkte ook met al die nuwe projekte wat julle vorentoe beplan mag jul wense verwesenlik word en dink aan al die seën wat ander deur julle handewerk ontvang.. Kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff met Bridget & Johnny.
Jenika P - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Jenika, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, Fanie en personeel.
Nick B - Jun 2023
Algehele gradering
Naby die Wynfees gewees, so ideaal vir oornag.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Nic, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons seën en 'n groot plesier vir ons om jul te kon akkommodeer, ons gee alle erkenning aan ons God vir Sy groot genade oor ons, om altyd die kliënte te stuur wie Hy weet hier moet wees, of ons of hulle moet by mekaar leer. Kyk uit na jul volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff met personeel.
Andre V - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Andre, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons plesier om jul te kon akkommodeer. Sterkte ook met alles wat julle vorentoe beplan mag jul wense verwesenlik word. Kyk uit na julle volgende besoek. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff.
Erica L - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Best Erica, thank you for your support and positive feedback. We are blessed and thankful to host such lovely people like your husband and yourself. Looking forward to your next visit, Love in Jesus, The Dolphin Whisper team with Fanie and Lihanna Greeff.
Theuns B - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Theuns, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met sulke pragtige mense soos julle, was dit ons plesier om jul te kon akkommodeer. Sterkte ook met alles wat julle vorentoe beplan mag jul wense verwesenlik word. Fanie stuur sy groete en het groot wardeering vir julle terugvoer, maar veral vir julle ondersteuning by ons en ook in ons dorp . Kyk uit na julle volgende besoek. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff.
Mathilda S - Des 2022
Algehele gradering
Baie gasvrye ontvangs en gerieflike kamers.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Mathilda, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, en weer by ons sal wil oorbly. Met sulke oulike mense soos julle, was dit ons plesier om jul te kon akkommodeer. Kyk uit na julle volgende besoek. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff.
Charmaine S - Okt 2022
Algehele gradering
Snoesig, skoon, en netjies. Ongelukkig is die klank isolasie nie goed nie.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Charmaine, Baie dankie vir jul ondersteuning & terugvoer, dit word opreg wardeer. Ons is baie dankbaar dat julle dit geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met sulke pragtige mense soos julle, was dit ons plesier om jul te kon akkommodeer. Ons klank digtheid is 'n uitdaging en al die aanwendings help tog, maar met sekere mense wat nie weet hoe om sagter te gesels of hulle TV's sag te hou nie bly dit 'n uitdaging, aangsien die kamers direk langs mekaar is. Die DSTV is gestop gedurende die Covid, en het nog nie weer aangevra, aangesien meeste kliënte van hulle selfone na TV's "link", het nog nie weer navraag na DSTV van ander kliënte ontvang, behalwe deur julle nou, maar sal dit 'n punt maak om kliënte te vra, baie dankie daarvoor. Sterkte ook met alles wat julle vorentoe beplan mag jul wense verwesenlik word. Fanie en Lihanna Greeff.
Raoul B - Sep 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Raoul Bosiers, Baie dankie vir jou ondersteuning & terugvoer, dit word opreg wardeer. Ons is baie dankbaar dat jy dit so geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met so rustige mens soos jy, was dit ons plesier om jou te kon akkommodeer. Mag jy seën ontvang soos jy 'n seën is vir ander. Sterkte ook met alles wat jy vorentoe beplan mag jou wense verwesenlik word. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff.
Reinette R - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend en gasvry.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Reinette
Baie dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat jy dit so geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met so pragtige mensie soos jy, was dit ons plesier om jou te kon akkommodeer. Mag jy seën ontvang soos jy 'n seën is vir ander. Sterkte ook met alles wat jy vorentoe beplan, mag jou wense verwesenlik word.
Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff.
Amanda P - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, kuier, familie atmosfeer, die eienaars doen vreeslik baie moeite en laat mens tuis voel.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Amanda, Baie dankie vir jou terugvoer, dit word opreg wardeer. Ons is baie dankbaar dat jy dit so geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met sulke pragtige mense soos julle, was dit ons plesier om jul te kon akkommodeer. Mag jy seën ontvang soos jy 'n seën is vir ander. Sterkte ook met alles wat jy vorentoe beplan in skool vir jou leerlinge, mag jou wense verwesenlik word.
Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff.
Elanzé W - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige, romantiese verblyf. Sal die honeymoon suite aanbeveel. Vriendelike, gasvrye diens ontvang.
Lees meerDolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Elanza, Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg wardeer. Ons is baie dankbaar dat jul dit so geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met sulke pragtige 2 mensies soos julle, was dit ons plesier en voorreg om jul te kon akkommodeer. Dankbaar dat julle die aanbeveeling na honeymoon verkies en geniet het. Mag jul seën ontvang soos julle 'n seën was vir ons. Sterkte ook met alles wat jy vorentoe beplan. Liefde in Jesus, Fanie en Lihanna Greeff.
Mathilde S - Feb 2022
Algehele gradering
Ons was terleuurgesteld. Die spa-kamer is beslis nie ingerig vir gaste nie. Nie die geld werd nie.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Matilda,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle kon leer ken het.
Julle het die honeymoon suite bespreek, aangesien ek julle gesê het die spa is alleenlik vir egpare wat masseer word, maar tog die keuse gegee tussen die honeymoon en spa, waarop julle self besluit het om die spa te neem. Ek het julle gesê ons is nie 'n selfsorg plek nie, maar het julle nogtans ondersteun waar ek kon om dit vir julle moontlik te maak om selfsorg te kon doen, het self gratis ontbyt aan julle gegee wat nie deel van julle bespreking was om julle te kon akkommondeer, maar soos julle tereg gesê aan my julle verkies 'n cottage of charlet waaroor ons nie beskik nie, en julle kon sien met bespreking. Wat die swembad aanbetref, het my man aan julle verduidelik ons is besig om dit toe te maak en die jacuzzi wat uit die spa verwyder is daarin te sit aangesien die swembad geen aftrek by ons kry en net onodige kostes is. Jammer ons kon julle nie akkommodeer in dit wat julle prentjie was waarna julle verlang het nie.
Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.
Groete in Jesus, Lihanna Greeff.
Cornie V - Sep 2021
Algehele gradering
Voel tuis vandat ons daar instap.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Cornie,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons doen als in Liefde, want ons word geseën met God's liefde by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa. Dit was 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.
Liefde in Jesus Fanie & Lihanna
Eddie V - Mei 2021
Algehele gradering
Altyd lekker.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat julle dit altyd geniet by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met 2 sulke pragtige mense soos julle, was dit ons plesier om julle te kon akkommodeer Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.
Rachel F - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en laat mens welkom en gemaklik voel.
Laetitia C - Okt 2021
Algehele gradering
Cullinan-bederf.
Lees meerDolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Beste Laetitia,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat julle dit so geniet het by Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met sulke pragtige mense soos julle, was dit ons plesier om julle te kon akkommodeer.
Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander. Sterkte ook met alles wat julle vorentoe beplan, mag julle wense verwesenlik word.
Liefde in Jesus, Fanie & Lihanna Greeff
Lynette K - Mrt 2021
Algehele gradering
Very pleasant hosts. Comfortable rooms. Rooms are small would have like chairs in the room.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Good day Lynette, thank you for your support and positive feedback. We did have chairs in room, but it made it to compact. Kind Regards, The Dolphin Whisper team.
Coenie V - Nov 2020
Algehele gradering
Very welcoming and very friendly reception
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Good day Coenie,
Thank you for your support and positive feedback.
Kind Regards,
The Dolphin Whisper team.
Zhanderice V - Aug 2020
Algehele gradering
Tannie Leanie en oom Fanie is plat op die aarde en laat mens gemaklik voel soos jou eie huis.
Ina M - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Madeleine N - Des 2020
Algehele gradering
Nie goeie waarde vir geld nie.
Eddie V - Jul 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Goeiedag Eddie,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle kon leer ken en kon akkommodeer in Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met julle pragtige kleinding. Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.
Groete
Lihanna Greeff.
Thinus B - Sep 2019
Algehele gradering
Meer as wat ons verwag het.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Goeie dag Thinus,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle kon leer ken en kon akkommodeer in Dolphin Whisper Gastehuis & Spa, met 2 sulke pragtige mense soos julle, was dit ons plesier om julle te kon akkommodeer Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.
Liefde in Jesus,
Lihanna en Fanie Greeff.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Leonie P - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Goeiedag Leonie,
Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle bederf laat voel het in ons gastehuis en die 'Honeymoon Suite'. Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.
Liefde in Jesus,
Lihanna Greeff.
Brent B - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie mense.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Goeiedag Brent,
Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons is baie dankbaar dat ons julle kon leer ken en kon akkommodeer in Dolphin Whisper Gastehuis & Spa. Mag julle seën ontvang soos julle 'n seën is vir ander.
Liefde in Jesus,
Lihanna Greeff.
Bobby B - Okt 2017
Algehele gradering
'n Hartlike ontvangs het gemaak dat ek dadelik tuis gevoel het.
Peter L - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Goeie dag Mnr Peter,
Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer.
Ons is dankbaar dat u 'n aangename tydtjie gehad het, en vir al ons spesiale koffie geniet het.
Dankie ook vir die interresante geselsie, en wat ons by u kon leer.
Seën vir u, ek vertrou ons sien u gou weer.
Liefde in Jesus,
Lihanna Greeff.
Natalie C - Feb 2017
Algehele gradering
Authentic cullinan.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Goeie dag Natalie,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ons is dankbaar dat julle 'n aangename tydtjie gehad het, en hoop om julle gou moontlik weer die sien.
Die keer vir 'n langer kuier.
Liefde in Jesus
Lihanna Greeff
Martin A - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker rus.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Goeie dag Martin en Matcia,
Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer.
Ons is dankbaar dat julle 'n aangename tydtjie gehad het, en vir alles wat ons by julle kon leer.
Dankie dat julle ons besoek het en dat ons 'n seën in mekaar se lewens kon wees, ek vertrou ons sien julle tweetjies gou weer.
Liefde in Jesus, Lihanna Greeff.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Jolanda A - Sep 2017
Algehele gradering
Noisy.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Good day Jolanda,
Thank you for your support and positive feedback, however, it was mentioned to you on arrival that we do have a problem with the halls that is not soundproof, but we work on it, although it will take some time.
Regarding the soap and toilet spray - it was in glass holders, like the cream. We ran out of the original stock with the vanilla scent, due to the factory that did not have stock. We had to put in a brand that was readily available until the factory could supply us with stock. Sorry about this.
Regards,
Lihanna Greeff
Charmaine V - Apr 2016
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, word hoog op prys gestel.
Ons is dankbaar om te weet dat Christus Jesus ons kliënte na ons stuur, dat ons meer en meer kan leer om in Jesus se skaduwee te stap en Sy hande en voete kan wees in 'n gebroke wêreld.
Ons is opreg dankbaar dat ons tot julle diens kon wees en dat julle dit ten volle kon geniet.
Ons kyk uit na 'n volgende keer wanner julle weer kom.
Hier word ons kliënte ons vriende.
Pauline D - Okt 2016
Algehele gradering
Personeel en gasvrou ontvang jou vriendelik en hartlik.
Lees meerDolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ons etes en spa is nie deel van ons profiel by van sekere besprekings maatskappye nie, dus aanvaar ons indien kliënte nie vra vir ontbyt, (wat 99% die geval is) dat hulle nie belang stel in ontbyt nie.
Baie dankie, ek sal definitief 'n punt daarvan maak om in die toekoms die kliënt in te lig aangaande die ontbyt en spa wat nie deel is van besprekings profiel nie, maar wel vooruit bespreek kan word, direk by Dolphin Whisper Gaste Huis en Spa.
Liefde in Jesus.
Lihanna Greeff
Machiel O - Des 2016
Algehele gradering
Baie raserig en nie baie skoon nie
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Goeie dag Mnr Machiel Oberholzer,
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer.
Alhoewel ek dit tog baie meer sou waardeer het indien u ons ingelig het aangaande die 2 aangeleenthede wat u noem terwyl u hier teenwoordig was, dan kon ons onmiddellik aandag daaraan gegee het, maar sal dit nogtans waardeer as u my persoonlik kan e-pos dat ek presies kan hoor wat u gepla het dat u sê dit is raserig, sowel as wat nie presies skoon was volgens u nie.
Liefde in Jesus.
Lihanna Greeff
Ian J - Nov 2015
Algehele gradering
Only pity is that the geyser was not hot, but after 1 hour we had hot water.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Good day Ian,
Thank you for feed back, However it was mentioned on arrival that Geyser had tripped at the main and apologies that water was warmed an 1hour later. your Corrrespondence is appreciated an measure have been put in place to ensure such accidents occurs minimally.
Charlene W - Sep 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens, baie akkommoderend.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Hi Charlene
Thanks for the Good review, Please come to visit the next time for a longer stay.
Zandra B - Nov 2015
Algehele gradering
Vriendelike mense met 'n passie vir Christus.
Dolphin Whisper Guest House & Spa se terugvoer
Hi Zandra Baie dankie vir die komentaar, Ook mooi om te weet dat die feit dat ons probeer ons beste om in Jesus se skaduwee te stap, In verband met kamer, sal ons rerig daarna kyk om alles op te skerp.
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Library Laan 81, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang