Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Whisper Guest House & Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Library Laan 81, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dolphin Whisper Guest House & Spa is in die klein dorpie, Cullinan, geleë. Dit is die ideale wegbreekplekkie vir moeë stadsjapies, veral diegene wat net wil ontspan en tyd saam spandeer.

Verblyf word aangebied in 5 dubbelkamers langs mekaar, 'n wittebrood-suite is apart van die ander maar steeds deel van 1 L-vormige gebou. Die Spa is apart van die gastehuis en 'n grasdak Timber-kothuis is ook apart. Die kamers is gemaklik gemeubileerd en daar kan 2 gaste per kamer slaap. Standaard De Lux-kamers bied verblyf aan slegs 2 volwassenes en 2 kinders op 'n matras op die vloer.

Gaste kan 'n ontspanne dag by die spa geniet waar hul gegroet sal word met 'n hartlike en vriendelike atmosfeer. Daar is verskeie stres- en ontspanning-terapiesessies beskikbaar insluitende warmklipmasserings, Indiese kop- en kopvelmasserings, hand- en voetbehandelings en gesigbehandelings.

Ontbyt word op die stoep op die tafel voor elke kamer of die op stoep, dek of in die tuin bedien. Ligte middag- en aandete kan teen addisionele koste op versoek bedien word.

Gaste kan 'n entjie gaan stap en die geskiedkundige dorpie verken met sy interessante winkeltjies en restaurante, of die toere geniet wat hul bekend sal stel aan die historiese geboue, myn- en wildroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Jacuzzi
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 52 resensies vir Dolphin Whisper Guest House & Spa
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lihanna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Library Laan 81, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Dolphin Whisper Guest House & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Library Laan 81, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMDBiYzkzLTExODktNDQ3MC05Y2Q3LTQ3YTE4OTJjOWZiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 81 Library Avenue Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.672055555556 28.522388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang