Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Whisper Premier House

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Jacqueline F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Heerlike ou huis vir die groter gesin in 'n baie stil deel van die dorp. Heerlike ou huis in 'n stil deel van die dorp met alle beskikbare geriewe. Van die foto's is nie meer presies soos die huis ingerig nie. Dit het voldoen aan ons verwagtinge en was voldoende vir die verblyf wat ons wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lihanna
Dolphin Whisper Premier House
Beste Jacqueline, baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit opreg. Baie dankie vir julle ondersteuning en dat julle sulke pragtige mense is. Vertrou ons sal julle weer sien. Liefde, Lihanna Greeff

Schalk V
Kort verblyf
2.2
Apr 2024

Onaangenaam. Swak braaigeriewe, geen TV. Moet R100 ekstra betaal vir dit per dag. Badkamer vloed as dit reën. Onveilig. Moet rondry om agter die bestuur te gaan om sleutels af te laai. 2 toiletrulle vir 'n 8-slaap-eenheid. Koue water.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Lihanna
Dolphin Whisper Premier House
Beste Schalk, Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit opreg, en ook vir julle ondersteuning. Die braai wat julle gebruik het op stoep is gebou vir persone in rolstoel (plek so gekoop), neem aan was agv die reën dat julle nie buite braai gebruik het nie. Daar is met bespreking gesê dat TV nie aan is, en ons dit spesiaal aanskakel wanner kliënte inboek, dit is agv swak opvangs van TV sonder DSTV (Holiday Package). Neem aan u het onveilig gevoel, omdat vooraf gesê is dat u net te alle tye moet waaksaam wees agv die tye waarin ons land tans is, daarom het ons 'n alarmstelsel wat met sekuriteitsmaatskappy gekoppel is met paniek knoppie, en 'n sekuriteitsbeampte wat op perseel is voltyds. Het jammer gesê ivm sleutel, het seun gesë ivm met flitse, maar nagelaat om te sê om sleutel by sekuriteitswag te los of af te gee in posbus by gaste huis wanneer vertrek aangesien ons kerk bywoon op Sondae. Daar word ook gesê met bespreking dat toiletpapier slegs met aankoms ingesit word (dit is 'n self-sorg huis), maar gee nie om om ekstra te verskaf, soos ook genoem aan seun, ons is 'n oproep ver indien enigeiets verlang. Moet verskoning oor water in badkamer vra, sal nagaan, dalk pyp of water wat opstoot agv vreeslike baie reën. Liefde, Personeel

Vanessa S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Very rejuvenating. We had a very peaceful stay in Cullinan, lovely restaurants and things to do. Dolphin Whisper Guest House was fabulous Lihanna and Fanie are the perfect hosts and did everything possible to ensure our comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda D
1 nag
4.6
Jan 2016

Baie rustig en uniek. Dolphin Whisper Premier House is 'n geskiedkundige huis wat alles bied vir selfsorg. Ons het ons verblyf terdeë geniet!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lihanna
Dolphin Whisper Premier House
Baie Dankie, Magda Julle was baie goeie kliente wat ons ou huisie baie mooi opgepas het. Voorspoed vir julle voorentoe

Deon B
1 nag Saam met vriende
3.2
Aug 2016

Stowwerige vloere, gebrek aan eetgerei en glad nie tuis gevoel nie. Sien die sterre.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Lihanna
Dolphin Whisper Premier House
Goeie Dag Deoen, Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg, ons neem alle kommetaar positief om onsself gedurig te verbeter. Ek sal waardeer as jy dalk vir ons 'n voorgestelde lysie kan stuur op ons e-pos vir die tekort aan eetgerei, aangesien niemand dit voorheen aan ons genoem het nie. Ook is ek jammer as julle nie welkom gevoel het nie, sal ook by jou wil hoor wat het julle so laat voel. Aangaande die stowwerigheid, weet ons dit is Augustus en droog met wind, maar dit is nie 'n verskoning nie, ons sal nou meer deeglikker daarop let. Nogmaal baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer, ons kyk uit vir jou e-pos, en jou Deposito word DV. terugbetaal vandag. Groete, Lihanna Greeff

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lihanna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parkstraat 16, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhZjAyNTAwLTgzZDgtNDZmZC05ZGZlLTg3ZGU3YzA4ZDFmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 5 5 1 4 16 Park Street Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.668215197012 28.516583115205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang