Dolphins' Playground Beachfront B&B
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tillamook-laan 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dolphins' Playground Beachfront B&B bied gehalteverblyf met 'n pragtige see-uitsig in Plettenbergbaai. Dié dorpie spog met pragtige strande, insluitend 'n Blouvlagstrand met 'n lieflike uitsig en warm water.
Verblyf word in 3 luukse suites met 'n uitsig oor die see en op die berg gebied. Al die kamers het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër, verwarmer en 'n waaier. in elke kamer. Die kamers lei na 'n terras met sonstoele.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, kaggel en 'n etenstafel. Die sitarea lei na die dek.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Robberg Natuurreservaat, Plett Monkeyland, Blouvlagstrande, restaurante en boetiekwinkels in. Besoekers kan kajakvaart, kanovaart, voetslaan in die woud of bootvaart.
Neem asb. kennis dat matrieks nie toegalaat word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Pam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Tillamook-laan 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolphins' Playground Beachfront B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tillamook-laan 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang