Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphins Rest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 64 resensies vir Dolphins Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Claudette V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette V

Everything you need to relax.

Very friendly and welcoming, the place was clean, quiet and very cosy. Felt safe and could de-stress a bit before returning to the busy city. I will definitely return.

Gabriella M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriella M

Sweet and simple!

The perfect spot for a quiet getaway. Tannie Tina is welcoming and this little gem is neat as a pin and brilliantly located.

Thana D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thana D

Beslis aan te beveel en waarde vir geld. Beste gasvrou as bonus ontvang!

Ons wil net weereens baie dankie sê vir jul gasvryheid. Jul plekkie is pragtig skoon en gemaklik ingerig. Rustige omgewing en vriendelike mense. Matras van goeie gehalte. Plek veilig en het ons heerlik gekuier. Werklik waarde vir geld en kan ons dit beslis aanbeveel. Veilige speelplek ook vir kinders.

Engela O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela O

Lekker geslaap.

Baie oulike oornag plekkie. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Lutgart S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutgart S

Uitsonderlik goed!

Amazing. Beste waarde vir geld ooit vir verblyf. The host is buitegewoon vriendelik en sowel die plekkie as die ligging is tops.

Pierre M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M

Goeie waarde vir geld in 'n pragtige omgewing.

Tina was baie vriendelik en het ons welkom laat voel. Baie lekker gebly in 'n veilige omgewing. Binne stapafstand na die strand is 'n bonus.

Pierre G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G

Wonderlike verblyf.

Heerlike blyplek! Rustig en naby die pragtige Keurboomstrand.

Cornelia A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia A

"Home-away-from-home".

Baie lekker verblyf. Rustig en stil en heerlik by die see. ʼn uitstekende gasvrou. Ons sal definitief weer daar plek bespreek.

Gerhard K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Uitstekend, perfekte huisie by die see.

Absoluut, die gasvrou is baie vriendelik.

Doreen V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen V

Awesome amazing baie lekker.

Dit was wonderlik en Tina was amazing lekker om haar te ontmoet het. Sal definitief weer daar aanbly.

Helena P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P

Heerlik.

Heerlike gasvryheid en vriendelikheid.

Stewart S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart S

Amazingly great weekend.

What amazing hosts, what an awesome venue.

Dolphins Rest se terugvoer

Dankie, Stewart. Jy en die twee seuns was wonderlike gaste om te ontvang. Altyd welkom.

Dolphins Rest
Fritz V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fritz V

Ideale plek vir oorslaap!

Bake lekker gebly. Netjiese en skoon plek.

Reta L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reta L

Ons het lekker gebly.

Tina is 'n vriendelike gasvrou. Dankie Tina, die woonstel was skoon en netjies. Tee, koffie en melk en suiker het ons verwag en gemis.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Melanie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Tannie Tina het ons met ope arms verwelkom en gegroet. Ons het tuis gevoel na (ons aankoms).

Heerlik gebly. Baie skoon en netjies.

Johan T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Het nie gekuier nie, kontrakwerk gedoen.

Vriendelike eienaars!

Candice T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice T

Heerlike kuiertjie, baie vriendelik.

Ons het heerlik gebly. Alles so mooi skoon en netjies. Die gasvrou, Tina, was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar bly.

Anita V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Die beste waarde vir geld! Lieflike eienaars.

Baie netjies! Ten volle toegerus vir selfsorg, niks ekstra nodig nie. Daar is selfs 'n haardroër! Baie stil en rustig. Lekker stappie tot by die mooiste uitkykplekkie oor die see. Walvisse gesien. Sal beslis wees hier gaan bly!

Susan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Dit was awesome gewees.

Goeie diens! Baie tevrede.

Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Heerlik en rustig.

Tina en Danie is baie gasvry. Die verblyf is baie skoon en netjies. Ons het heerlik gebly, dit was net hopeloos te kort gewees. Ons sal beslis weer by Dolphins Rest oorbly in die toekoms.

Alicia N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia N

Very nice and safe.

Awesome spot if you're looking for somewhere to stay at Keurbooms. Neat, clean and friendly hosts with beautiful views.

Noleen D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen D

Had a good time.

Very friendly hosts. Very clean.

Elizabeth V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Skoon en netjies.

Tannie Tina het ons met ope arms ontvang, baie vriendelik. Plekkie is loopafstand vanaf strand, baie netjies en skoon.

Lukas S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S

Te kort. Netjies. Bekostigbaar. Veilig. Vriendelik.

Tina is 'n ster. Vriendelik en behulpsaam. Verblyf was netjies skoon en veilig. Ons was net twee aande daar maar ons sou langer wou bly.

Dolphins Rest se terugvoer

Dankie Lukas, vrou en jul slim dogters. Wat `n plesier om sulke gaste te kon huisves. Julle is altyd welkom.

Dolphins Rest
Barend L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend L

Awesome experience.

Very neat and quiet accommodation. Enjoyed the walk to the beach and having a picnic there.

Alwin W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwin W

Fantasties. Baie rustig en baie vriendelike huiseienaar, Tina en Danie. Sal enige tyd weer kom.

Tina het daardie eksta myl geloop om 'n mediese dokter vir my te vind, aangesien dit vakansie was. Ons het die rustige omgewing baie geniet. Die woonstel is uitermatig skoon en netjies.

Dolphins Rest se terugvoer

Baie dankie. Die Whitehead familie is sulke pragtige gaste gewees. Altyd lekker om so lekker met gaste te kan gesels. Sout van ons aarde mense. Altyd welkom.

Dolphins Rest
Wessel V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V

Heerlik gebly en gekuier.

Baie lekker gebly. So rustig daar en die gasvrou is ongelooflik.

Mossie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mossie M

Ons was met ope arms ontvang.

Alles was mooi skoon en netjies. WiFi is 'n groot bonus. Alles was mooi skoon en netjies. WiFi was 'n groot plus.

Hanlie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Heerlike gerus en gebly!

Dolphins Rest is 'n wonderlike wegbreekplekkie in The Dunes resort. Ons het heerlik gebly en gerus. Die eenheid is goed toegerus en baie netjies, en Tina is altyd vriendelik en loop die ekstra myl om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Dankie, Tina! Ons sal beslis weer hier gaan bly.

Jacqueline G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline G

Pleasant but a bit cramped.

The host was very professional. It is a small place to stay for more than a few days, but is very conveniently situated next to and is part of the Dunes Resort and one can make use of their amenities like the pool and beach access.

Lyle V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lyle V

Comfortable, affordable and memorable.

Very quite and safe space. Love the beauty of nature.

Greg C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg C

Very cosy accommodation.

We enjoyed our stay and loved being able to walk down to the private beach. Well located in the Dunes Resort and not too far from shops and other nearby activities.

Charlene H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene H

Vakansie in 'n paradys.

Tina is baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was skoon en alles wat jy mag nodig hê, is daar. Al wat jy moet saam neem is jou klere.

Delene O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene O

Wonderful and relaxing!

We had a lovely time at Dolphin's Rest. The landlady is very kind and helpful and the unit is really well-stocked and looked after. Thank you!

Yolanda L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda L

'n Absolute juweel van 'n plekkie in die rustigste omgewing ooit.

Tina is 'n uitstekende en baie vriendelike gasvrou wat ons onmiddellik laat tuis voel het. Sal definitief hierdie plekkie aanbeveel.

Sanet K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet K

Friendly and clean.

The hostess is very friendly and helpful on information about the area what to do The place is clean and cozy and the beach is very close with a nice deck to sit and enjoy a glass of wine and snacks.

Harry H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry H

Heerlik gekuier, sou langer wou bly.

Tannie Tina is 'n ongelooflike gasvrou. Sy het ons baie vriendelik ontvang en lekker gesels. Haar plekkie is pragtig, netjies, skoon en ruim met alles wat jy wil hê. Haar beskuit was heerlik. Ons het baie lekker gebly, want dit is stil en rustig en sal hulle beslis aanbeveel.

Derrick D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick D

Wonderlike tyd.

Ons is net jammer ons het te laat geweet van die plek anders het ons die hele week by tannie Tina se huisie gebly. Skoon, gemaklik om in te skakel.

Dolphins Rest se terugvoer

Baie dankie Derrick. Was `n plesier om julle hier by Dolphins Rest te kon ontvang. Glo julle het `n veilige rit terug na Benoni gehad. Sien weer, baie groete.

Dolphins Rest
Vanessa J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa J

Baie gasvry. Baie gemaklik.

Woonstelletjie was baie goed toegerus en baie netjies. Dit was lekker dat die kinders in die kompleks veilig kon rondry met hul fietsies en speel in die parkie. Die pragtige tuine daar was vir my besonders.

Dolphins Rest se terugvoer

Dankie, julle is altyd welkom. En die kinders was `n bonus.

Dolphins Rest
Quintin W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin W

Relaxed, quiet, relaxed environment.

Lovely, well-equipped unit in quiet complex/surroundings. However, the unit is not freestanding as described. The unit is attached to the main dwelling and separated from the main dwelling of the owner with drywall, which to me creates a sound barrier issue (appears the owners living area and kitchen is adjacent to the unit's bedroom). Due to this, would not be my personal first choice in future, as I do prefer freestanding units. A more accurate description would be semi-detached and not freestanding. Owner very friendly and helpful. A bit strict on check-out time as the owner was already at the door at 10:15 (at this point we were just packing the last cold items and cleaning up the kitchen) to remind us about check-out time that is 10:00. We drove out at 10:24. Would still recommend the unit as it is neat and well equipped.

Dolphins Rest se terugvoer

Hi Quintin, Baie dankie vir jou resensie. Dit word baie waardeer. Jou Kommentaar oor die uitklok tyd, soos jy aangedui het jy was jy self 12 jaar in die Hospitality bedryf gewees , dan sal jy seker verstaan hoe belangrik dit is om die woon eenheid se tye toe te pas. Nadat gaste uitklok los dit nie baie tyd vir skoonmaak voor die volgende gaste inklok nie. In vandag se tye kos dit tyd om alles te "sanitise" en absoluut deeglik skoon te maak. Ons hier by Dolphins rest strewe daarna om ten alle tye ons gaste eerste te stel, ook hul veiligheid en hul geriewe. Ons doen dit met liefde en toeweiding vir ons gaste. Baie bly jul het die res van die naweek geniet. Die weer het nie regtig saam gespeel nie.
Dolphins Rest groete,
Tot weer siens.

Dolphins Rest
Tessa S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S

Ons kuiertjie by Dolphins Rest was regtig 'n wonderlike tydjie, tannie Tina en die oom is die vriendelikste twee mensies wat ek al ooit ontmoet het, ons sal definitief weer daar gaan slaap.

Wonderlike vakansie plekkie gewees, ons sal definitief nie huiwer om weer daar te slaap nie. Die kinders het dit so geniet, dis regtig baie stil en so lekker in die natuur met die mooiste uitsig op die see, net so entjie se stap na die dek. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Dolphins Rest se terugvoer

Dankie . Tessa, Dillen en 2 seuns. Was `'n plesier om jul hier te ontvang. Kom gerus weer. Jul is enige tyd welkom.

Dolphins Rest
Gerda N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N

Baie vriendelik, netjies en 'n pragtige plek om te bly.

Die verblyf was goed geleë. Tannie en oom is baie vriendelik en hulpvaardig. Het goed geslaap. Alles was in orde. Puik plek om te bly! Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Dolphins Rest se terugvoer

Gerda, dankie vir die lekker gesels. Julle sal altyd welkom wees by Dolphins Rest. Glo en vertrou volgende keer sal daar nie meer beurtkrag wees.

Dolphins Rest
Marcus V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus V

Dit was 'n baie lekker wegbreekplekkie, uitstekende diens.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Met die beste ontvangs. Sal enige tyd weer kom.

Michael O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O

A pleasant but short stay. Lovely host.

Pleasantly surprised after walking through and exploring the resort in which it is located.

Dolphins Rest se terugvoer

Baie dankie Michael.
Glo julle kon darm bietjie van die "stres" ontslae raak. Julle is altyd welkom.

Dolphins Rest
Lize M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Heerlike ervaring. Goed gerus. Waarde vir geld. Prakties, skoon, vriendelik, veilig. Uitstekende ligging.

Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Netjiese, skoon eenheid. Veilige kompleks. Rustige omgewing. Loop afstand van strand en pragtige natuur. Naby aan besienswaardighede, winkelkomplekse, eetplekke. Die ideale plekkie vir ons gesin.

Dolphins Rest se terugvoer

Wonderlike gaste gewees. Jul is altyd welkom.

Dolphins Rest
Elodi B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elodi B

Dit was so lekker ervaring, ek sal Dolphins rest enige dag aanbeveel.

Was vriendelik ontvang.

Dolphins Rest se terugvoer

Dankie Elodi, julle is altyd welkom.

Dolphins Rest
Morne G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne G

Lekker kuier in 'n veilige omgewing.

Veilige ligging wat jou 'n mooi strand bied wat ook beskik oor 'n houtdek wat uitkyk oor die see en plet. Tina en haar man is baie gasvry. Dankie vir die lekker bly.

Dolphins Rest se terugvoer

Dankie Morne en Telana, julle is altyd welkom hier by Dolphins Rest.

Dolphins Rest
Gert Stephanus J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert Stephanus J

Baie gasvry.

Het die besige tyd van die jaar besoek, en die strand van die kompleks was nie besig nie, wat baie waarde vir my toevoeg. Goed gerus.

Nickie O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickie O

Rustige atmosfeer.

Lekker stappie tot by pragtige kuslyn.

Paul P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul P

Vriendelike ontvangs. Netjiese. veilige omgewing.

Ontvangs baie vriendelik. Netjiese veilige huisvesting met veilige parkeerplek.

Dolphins Rest se terugvoer

Hi Paul, jul was wonderlike gaste en sal altyd welkom wees hier by Dolphins Rest.

Dolphins Rest
Dirk K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K

Vriendelike en behulpsame diens vanaf verhuurders.

Ons is vriendelik en behulpsaam ontvang. Eienaars het goeie aanbevelings deurgegee van plekke om na toe te gaan en besoek. Veilig en baie netjies. Woonstel voldoen aan alle basiese behoeftes. Atmosfeer is rustig en baie ontspanne.

Dolphins Rest se terugvoer

Wat 'n plesier was Dirk, Simone en die kleine Theodore gewees. Julle was wonderlike gaste. Welkom om jul weer te ontvang.

Dolphins Rest
William B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
William B

It was awesome. My family enjoyed it so much.

We have decided to make this our place where we can come as a family to rest.

Dolphins Rest se terugvoer

Hi William, baie dankie. Julle is altyd welkom. Mooi by. Dolphins Rest Groete.

Dolphins Rest
Natasha B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Altyd 'n plesier om daar te bly.

Dit was weereens amazing, mens kan nie anders as om 'n 5 ster rating te gee nie. Die tannie is so gasvry, alles is so skoon en netjies. Dit was net 'n plesier om daar te bly en ek sal enige iemand aanbeveel om daarheen te gaan. Dit was ons tweede keer wat ons daar was en hulle sal ons beslis weer sien.

Soudrene P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soudrene P

Dit was uitstekend.

Verwelkoming was warm, vriendelike mense en die natuurskoon en omgewing is verskriklik mooi. Lekker intiem en baie rustig, presies wat mens nodig het vir onstpan. Sal enige tyd weer daar kuier.

Dolphins Rest se terugvoer

Dankie Soudrene, Julle was so rustig gewees. Was 'n plesier om julle hier te ontvang by Dolphins Rest. Weereens so jammer vir die pad wat gesluit was vir dringende riool werk. Julle is altyd weer welkom.

Dolphins Rest
Delmaine V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmaine V

Dit was die perfekte plekkie vir 'n vinnige wegbreek.

Sal definitief weer teruggaan en langer bly. Ons het dit baie geniet. Was veilig en net wat ons nodig gehad het.

Dolphins Rest se terugvoer

Delmaine, baie dankie. Julle was so rustig en stil. Altyd welkom hier by ons. Ons wag vir julle.

Dolphins Rest
Johan B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Lekker oorslaap vir 1 aand.

Baie lekker gekuier. Netjies, skoon en baie veilig.

Dolphins Rest se terugvoer

Dankie Johan. Rustige stil mense. Julle is baie welkom enige tyd.

Dolphins Rest
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Rustig en stapafstand van die see.

Vanaf ontvangs tot vertrek was dit absoluut 'n fees waar vriendelikheid, behulpsaamheid en raad hooggety vier en dit voel of dit jou 2de huis is. Baie dankie sien julle definitief weer.

Dolphins Rest se terugvoer

Ai tog ons soort mense plat op die aarde. Aangenaam met so 'n lekker lag elke dag. Jule is welkom, en glo in die toekoms welkom by alle verblyf op LekkeSlaap. Veilige reis waar jul ook mag gaan.

Dolphins Rest
Faa-izah J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faa-izah J

Was fantasties en 'n goeie gasvrou.

Tina was die mees vriendelikste persoon wat ons ontvang het en haar gasvryheid. Die plek is baie netjies en sal dit beslis aanbeveel. Ons sal definitief weer gaan. Ek mis die plek al klaar. Klop op die skouer vir Tina.

Dolphins Rest se terugvoer

Dankie Faa-izah, altyd lekker om sulke gesellige mense te ontvang.
Mooi bly, sien weer.

Dolphins Rest
Freddoe V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddoe V

Baie aangename en vriendelike gasvrou. Was 'n plesier om daar tuis te gaan.

Die akkommodasie was skoon en netjies.

Dolphins Rest se terugvoer

Pragtige mense. Vriendelik en netjies. Julle sal altyd by enige gaste huis verwelkom word. Julle is enige tyd welkom om terug te kom.

Dolphins Rest
Andle B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andle B

Skoon, rustig en veilig.

Baie maklik gevind, prys baie redelik, en natuurlik skoon, netjies en rustig. Goed genoeg vir 'n wegbreek-naweek. Sal beslis aanbeveel en self weer kom.

Dolphins Rest se terugvoer

Dankie Andle, jul is baie welkom. Dankie dat julle hier gebly het, dit was `n plesier om jul hier te ontvang.

Dolphins Rest
Louise B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Vriendelike, gasvrye en skoon verblyf.

Baie gasvry ontvang deur Tina. Eenheid is goed toegerus tesame met onderdakparkering. Sal dit vir seker aanbeveel. Tina is n uitstekende gasvrou, ek sal die plekkie vir seker weer besoek.

Dolphins Rest se terugvoer

Baie dankie Louise, was `n plesier om julle hier by Delphins rest te ontvang. Julle sal altyd welkom wees waar jul oral mag gaan. Ons wag vir volgende keer.

Dolphins Rest
Joanne S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne S

Baie beslis 'n plek wat ek sal aanbeveel.

Dit was 'n baie rustige, netjiese plek met vriendelike gasheer en gasvrou.

Dolphins Rest se terugvoer

Joanne en vriendinne was 'n plesier. Hulle maak die dag sowaar helder. Sal jul enige tyd weer hier wil ontvang by Dolphins Rest.

Dolphins Rest
Natasha B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Beslis waarde vir die geld.

Dis 'n pragtige bestemming, dis 'n klein plekkie maar baie goed uiteengesit die kinders kan of agter speel of voor by die skuifdeur waar ek hul kan dophou, daar is 'n speelpark en groot swembad en dan is daar 'n staproete van +- 1 km tot by die see, alles in die kompleks, daar is 'n pragtige dek by die see waar jy kan gaan picnic hou of net rustig wees. Tannie Tina en die oom het ons met ope arms verwelkom, hulle het selfs vir die kinders vars vrugte in die woonstel gelos, dis beslis waarde vir geld en die oom en tannie is pragtige mense, ons sal beslis weer gaan.

Dolphins Rest se terugvoer

Lekker gewees om jul hier te ontvang. Moet `n pluimpie gee. Jul kinders het die wonderlikste maniere. Jul sal orals welkom wees.

Dolphins Rest
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394-weg, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52177be205ac57fa9dab28d1d72eda1e25681ca265617fe177d6aeffd50f1634a0c993049b582698e72a0279208faba58dbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 64 5 1 5 PO394 Road Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008911193078 23.421185688516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang