Dolphins Rest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Natasha D - Sep 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Santie M - Sep 2024
Algehele gradering
Perfek
Claudette V - Sep 2024
Algehele gradering
Everything you need to relax.
Gabriella M - Aug 2024
Algehele gradering
Sweet and simple!
Thana D - Jul 2024
Algehele gradering
Beslis aan te beveel en waarde vir geld. Beste gasvrou as bonus ontvang!
Engela O - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Lutgart S - Apr 2024
Algehele gradering
Uitsonderlik goed!
Pierre M - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld in 'n pragtige omgewing.
Pierre G - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Cornelia A - Feb 2024
Algehele gradering
"Home-away-from-home".
Gerhard K - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend, perfekte huisie by die see.
Doreen V - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome amazing baie lekker.
Hennie B - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, dankie.
Helena P - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Stewart S - Apr 2024
Algehele gradering
Amazingly great weekend.
Dolphins Rest se terugvoer
Dankie, Stewart. Jy en die twee seuns was wonderlike gaste om te ontvang. Altyd welkom.
Fritz V - Feb 2024
Algehele gradering
Ideale plek vir oorslaap!
Reta L - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Melanie L - Des 2023
Algehele gradering
Tannie Tina het ons met ope arms verwelkom en gegroet. Ons het tuis gevoel na (ons aankoms).
Johan T - Nov 2023
Algehele gradering
Het nie gekuier nie, kontrakwerk gedoen.
Candice T - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike kuiertjie, baie vriendelik.
Anita V - Sep 2023
Algehele gradering
Die beste waarde vir geld! Lieflike eienaars.
Susan V - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was awesome gewees.
Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Alicia N - Jul 2023
Algehele gradering
Very nice and safe.
Noleen D - Apr 2023
Algehele gradering
Had a good time.
Elizabeth V - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Lukas S - Apr 2023
Algehele gradering
Te kort. Netjies. Bekostigbaar. Veilig. Vriendelik.
Dolphins Rest se terugvoer
Dankie Lukas, vrou en jul slim dogters. Wat `n plesier om sulke gaste te kon huisves. Julle is altyd welkom.
Barend L - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome experience.
Alwin W - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties. Baie rustig en baie vriendelike huiseienaar, Tina en Danie. Sal enige tyd weer kom.
Dolphins Rest se terugvoer
Baie dankie. Die Whitehead familie is sulke pragtige gaste gewees. Altyd lekker om so lekker met gaste te kan gesels. Sout van ons aarde mense. Altyd welkom.
Wessel V - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly en gekuier.
Mossie M - Okt 2023
Algehele gradering
Ons was met ope arms ontvang.
Hanlie V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike gerus en gebly!
Jacqueline G - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant but a bit cramped.
Lyle V - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable, affordable and memorable.
Greg C - Sep 2023
Algehele gradering
Very cosy accommodation.
Charlene H - Mei 2023
Algehele gradering
Vakansie in 'n paradys.
Delene O - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful and relaxing!
Yolanda L - Des 2022
Algehele gradering
'n Absolute juweel van 'n plekkie in die rustigste omgewing ooit.
Sanet K - Des 2022
Algehele gradering
Friendly and clean.
Harry H - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, sou langer wou bly.
Derrick D - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike tyd.
Dolphins Rest se terugvoer
Baie dankie Derrick. Was `n plesier om julle hier by Dolphins Rest te kon ontvang. Glo julle het `n veilige rit terug na Benoni gehad. Sien weer, baie groete.
Vanessa J - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gasvry. Baie gemaklik.
Dolphins Rest se terugvoer
Dankie, julle is altyd welkom. En die kinders was `n bonus.
Quintin W - Aug 2022
Algehele gradering
Relaxed, quiet, relaxed environment.
Lees meerDolphins Rest se terugvoer
Hi Quintin, Baie dankie vir jou resensie. Dit word baie waardeer. Jou Kommentaar oor die uitklok tyd, soos jy aangedui het jy was jy self 12 jaar in die Hospitality bedryf gewees , dan sal jy seker verstaan hoe belangrik dit is om die woon eenheid se tye toe te pas. Nadat gaste uitklok los dit nie baie tyd vir skoonmaak voor die volgende gaste inklok nie. In vandag se tye kos dit tyd om alles te "sanitise" en absoluut deeglik skoon te maak. Ons hier by Dolphins rest strewe daarna om ten alle tye ons gaste eerste te stel, ook hul veiligheid en hul geriewe. Ons doen dit met liefde en toeweiding vir ons gaste. Baie bly jul het die res van die naweek geniet. Die weer het nie regtig saam gespeel nie.
Dolphins Rest groete,
Tot weer siens.
Tessa S - Aug 2022
Algehele gradering
Ons kuiertjie by Dolphins Rest was regtig 'n wonderlike tydjie, tannie Tina en die oom is die vriendelikste twee mensies wat ek al ooit ontmoet het, ons sal definitief weer daar gaan slaap.
Dolphins Rest se terugvoer
Dankie . Tessa, Dillen en 2 seuns. Was `'n plesier om jul hier te ontvang. Kom gerus weer. Jul is enige tyd welkom.
Gerda N - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en 'n pragtige plek om te bly.
Dolphins Rest se terugvoer
Gerda, dankie vir die lekker gesels. Julle sal altyd welkom wees by Dolphins Rest. Glo en vertrou volgende keer sal daar nie meer beurtkrag wees.
Marcus V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker wegbreekplekkie, uitstekende diens.
Michael O - Mrt 2022
Algehele gradering
A pleasant but short stay. Lovely host.
Dolphins Rest se terugvoer
Baie dankie Michael.
Glo julle kon darm bietjie van die "stres" ontslae raak. Julle is altyd welkom.
Lize M - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike ervaring. Goed gerus. Waarde vir geld. Prakties, skoon, vriendelik, veilig. Uitstekende ligging.
Dolphins Rest se terugvoer
Wonderlike gaste gewees. Jul is altyd welkom.
Elodi B - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was so lekker ervaring, ek sal Dolphins rest enige dag aanbeveel.
Dolphins Rest se terugvoer
Dankie Elodi, julle is altyd welkom.
Morne G - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker kuier in 'n veilige omgewing.
Dolphins Rest se terugvoer
Dankie Morne en Telana, julle is altyd welkom hier by Dolphins Rest.
Gert Stephanus J - Des 2022
Algehele gradering
Baie gasvry.
Nickie O - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Paul P - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Netjiese. veilige omgewing.
Dolphins Rest se terugvoer
Hi Paul, jul was wonderlike gaste en sal altyd welkom wees hier by Dolphins Rest.
Dirk K - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame diens vanaf verhuurders.
Dolphins Rest se terugvoer
Wat 'n plesier was Dirk, Simone en die kleine Theodore gewees. Julle was wonderlike gaste. Welkom om jul weer te ontvang.
William B - Jan 2022
Algehele gradering
It was awesome. My family enjoyed it so much.
Dolphins Rest se terugvoer
Hi William, baie dankie. Julle is altyd welkom. Mooi by. Dolphins Rest Groete.
Natasha B - Des 2021
Algehele gradering
Altyd 'n plesier om daar te bly.
Soudrene P - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Dolphins Rest se terugvoer
Dankie Soudrene, Julle was so rustig gewees. Was 'n plesier om julle hier te ontvang by Dolphins Rest. Weereens so jammer vir die pad wat gesluit was vir dringende riool werk. Julle is altyd weer welkom.
Delmaine V - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was die perfekte plekkie vir 'n vinnige wegbreek.
Dolphins Rest se terugvoer
Delmaine, baie dankie. Julle was so rustig en stil. Altyd welkom hier by ons. Ons wag vir julle.
Johan B - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker oorslaap vir 1 aand.
Dolphins Rest se terugvoer
Dankie Johan. Rustige stil mense. Julle is baie welkom enige tyd.
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig en stapafstand van die see.
Dolphins Rest se terugvoer
Ai tog ons soort mense plat op die aarde. Aangenaam met so 'n lekker lag elke dag. Jule is welkom, en glo in die toekoms welkom by alle verblyf op LekkeSlaap. Veilige reis waar jul ook mag gaan.
Faa-izah J - Nov 2021
Algehele gradering
Was fantasties en 'n goeie gasvrou.
Dolphins Rest se terugvoer
Dankie Faa-izah, altyd lekker om sulke gesellige mense te ontvang.
Mooi bly, sien weer.
Freddoe V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangename en vriendelike gasvrou. Was 'n plesier om daar tuis te gaan.
Dolphins Rest se terugvoer
Pragtige mense. Vriendelik en netjies. Julle sal altyd by enige gaste huis verwelkom word. Julle is enige tyd welkom om terug te kom.
Andle B - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, rustig en veilig.
Dolphins Rest se terugvoer
Dankie Andle, jul is baie welkom. Dankie dat julle hier gebly het, dit was `n plesier om jul hier te ontvang.
Louise B - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye en skoon verblyf.
Dolphins Rest se terugvoer
Baie dankie Louise, was `n plesier om julle hier by Delphins rest te ontvang. Julle sal altyd welkom wees waar jul oral mag gaan. Ons wag vir volgende keer.
Joanne S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie beslis 'n plek wat ek sal aanbeveel.
Dolphins Rest se terugvoer
Joanne en vriendinne was 'n plesier. Hulle maak die dag sowaar helder. Sal jul enige tyd weer hier wil ontvang by Dolphins Rest.
Natasha B - Aug 2021
Algehele gradering
Beslis waarde vir die geld.
Lees meerDolphins Rest se terugvoer
Lekker gewees om jul hier te ontvang. Moet `n pluimpie gee. Jul kinders het die wonderlikste maniere. Jul sal orals welkom wees.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PO394-weg, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang