Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphins Rest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394-weg, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R675 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphins Rest is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks, 600 m vanaf die strand in Keurboomstrand. Die kompleks het direkte toegang tot 'n pragtige strand en 'n dek met 'n uitsig oor die see, vanwaar gaste die sonsondergang en sonsopkoms kan bewonder.

Hierdie losstaande eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oondjie en 'n tweeplaatstoof toegerus.

Die sitarea langsaan het 'n rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na die braai-area buite.

Gratis WiFi is en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig voor die eenheid is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tammy P
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely stay! Lovely resort. Lovely facilities and braai area. All you need! Lovely hosts too!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Teresa S
Saam met vriende
5.0
Die woonstelletjie is baie skoon en netjies, en ruim genoeg vir 4 grootmense. Ons het vreeslik lekker gebly. Die ligging is perfek.
Jan 2025
Ian G
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Tina was a wonderful hostess. Most pleasant but the TV requires attention.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Theresa B
Saam met vriende
5.0
Ons sal definitief weer gaan. Tina is 'n uitstaande gasvrou, baie vriendelik en behulpsaam. Die perseel was netjies en alles wat jy benodig was daar. ...
Sien meer
Okt 2024
Michael O
Gesin met tieners
5.0
Lekker rustig en veilig. Die gasvrou was baie aangenaam. Ons het lieflik gebly.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • PO394-weg, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphins Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 675
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394-weg, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52177be205ac57fa9dab28d1d72eda1e25681ca265617fe177d6aeffd50f1634a0c993049b582698e72a0279208faba58dbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 4) 79 5 1 5 PO394 Road Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008911193078 23.421185688516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang