Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphins Self Catering Accomodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker oornag plek asook vakansie eenheid. Baie gerieflike, ruim, netjiese eenheid om in te oornag. Alle geriewe wat jy kan benodig, is daar. Gasvrou vriendelik en baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moree
Dolphins Self Catering Accomodation
Ongelooflike gaste om te huisves.

Wilma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was baie aangenaam om weereens daar oor te bly. Ons het al voorheen by Dolphins oorgebly. Ons probeer om elke keer as ons in George kom daar plek te kry. Baie dankie, ons het weereens baie lekker oorgebly. Alles is daar, skoon en netjies. Baie dankie vir die elektriese kombers. Dit was 'n wenner, want die aand wat ons daar oorgeslaap het, was dit baie koud en reënerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moree
Dolphins Self Catering Accomodation
Altyd lekker om jul te ontvang.

0livia A
1 nag
5.0
Aug 2024

Gerieflik, netjies, ontspannend en rustig. Gasvrou is baie vriendelik en bedagsaam. Ek sal definitief weer by Dolphins selfcatering akkommodeer. Pragtige, netjiese en gerieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansraj A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Well worth every single cent. A very neat and clean place. A home away from home. The owners were very professional and friendly and made us feel very comfortable and welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moree
Dolphins Self Catering Accomodation
Netjiese, vriendelike gaste. Sal enigetyd weer akkommodeer.

Etienne L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Very nice. I had a very nice stay. Too short unfortunately. Everything was as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moree
Dolphins Self Catering Accomodation
N plesier om te akkommodeer

Fiola C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly, Moree was vriendelik en behulpsaam. Lekker privaat. Lekker gekuier by Dolphins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moree
Dolphins Self Catering Accomodation
Aangename, omgee gaste. Enige tyd weer akkommodeer.

Tamryn P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

I really appreciate the friendly owner. My stay at this location was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sydney E
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Absoluut fantastiese akkommodasie. Vriendelike ontvangs deur Morée. Eenheid was baie netjies en die fynere detail is deur ons opgemerk. Ligging en sekuriteit was uitstekend. Ons sal beslis weer daar oornag.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roedolf E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Skoon, baie netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moree
Dolphins Self Catering Accomodation
Aangename, vriendelike gaste. Sal enige tyd weer akkommodeer.

Hendrina M
1 nag
5.0
Aug 2023

Fynste detail word na omgesien! Alles was met 'n fyn hand bestuur sodat die gaste heerlik kan bly, baie dankie! Tot 'n liggie wat outomaties aangaan in die badkamer en heerlike beddegoed. Julle mag maar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moree
Dolphins Self Catering Accomodation
Gemaklike, vriendelike en omgee vir jou goed, gaste. Sal enige tyd weer akkommodeer. Dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Moree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R785
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R785
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 24, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA559b92c5e12602c006f9a22f3cd833c77125293be7b1102b019fb3c533622daa0c1873a69a433d8fb864604a091a136a2c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 24 Tarantaal Street Denvar Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.958188888889 22.48455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang