Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphins Self Catering Accomodation

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 24, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R785 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dolphins Self Catering Accommodation is 'n oopplan-selfsorgeenheid in George. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Dolphins Selfsorgverblyf is slegs 900 m vanaf Checkers en Pick n Pay, asook 'n OTM. Die eenheid is 5 km vanaf die hoofwinkelsentrum met 'n verskeidenheid winkels.

Die naaste strand is Victoriabaai, net 7 km vanaf die eenheid. Wildernis is 13 kmver en Heroldsbaai is ongeveer 15 km ver.

Die oopplan-eenheid is 'n ruim en het 'n ontbyttoonbank met al die nodige geriewe. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n stoof met 'n oond. Daar is 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders met linne/komberse en 'n elektriese kombers vir die koue wintermaande. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n gasverwarmer en 'n waaier in die eenheid. Klein privaat tuintjie met 'n sonsambreel, bankie en gasbraaier.

Daar is ook WiFi, Netflix en YouTube. Sonpanele voorsien krag te alle tye. Veilige parkeerplek is agter 'n elektroniese hek op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Louis V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker oornag plek asook vakansie eenheid. Baie gerieflike, ruim, netjiese eenheid om in te oornag. Alle geriewe wat jy kan benodig, is daar. Gas...
Sien meer
Sep 2024
Wilma B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie aangenaam om weereens daar oor te bly. Ons het al voorheen by Dolphins oorgebly. Ons probeer om elke keer as ons in George kom daar plek ...
Sien meer
Aug 2024
0livia A
5.0
Gerieflik, netjies, ontspannend en rustig. Gasvrou is baie vriendelik en bedagsaam. Ek sal definitief weer by Dolphins selfcatering akkommodeer. Pragt...
Sien meer
Aug 2024
Hansraj A
Saam met lewensmaat
5.0
Well worth every single cent. A very neat and clean place. A home away from home. The owners were very professional and friendly and ma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Etienne L
Besigheidsreis
5.0
Very nice. I had a very nice stay. Too short unfortunately. Everything was as advertised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Moree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tarentaalstraat 24, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphins Self Catering Accomodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R785
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R785
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 24, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA559b92c5e12602c006f9a22f3cd833c77125293be7b1102b019fb3c533622daa0c1873a69a433d8fb864604a091a136a2c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 24 Tarantaal Street Denvar Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.958188888889 22.48455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang