Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphins Self Catering Accomodation

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 24, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R785 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dolphins Selfsorg-akkommodasie is 'n oopplan-selfsorgeenheid vir 2 volwassenes en 2 kinders in George.

Dolphins Selfsorgverblyf is net 900 m vanaf Checkers en Pick n Pay asook 'n OTM. Ons is net 5 km vanaf die hoofwinkelsentrum met 'n verskeidenheid winkels om van te kies.

As jy 'n dag by die strand wil deurbring, is die naaste een, Victoriabaai, 7 km ver. Wildernis is 13 km se ry weg en Heroldsbaai is ook 'n gesogte vakansieplek en sowat 15 km weg.

Die ruim oopplan-eenheid het sy eie kombuis, ontbyttoonbank en al die nodige geriewe. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en stoof met 'n oond in. Dit het 'n dubbelbed met linne asook 'n elektriese kombers vir die koue wintermaande. Daar is ook 'n slaapbank vir 2 kinders met linne/komberse en 'n elektriese kombers. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gasverwarmer en 'n waaier in die eenheid. Daar is 'n privaat tuin met 'n gasbraai, sitplek en sambreel.

Daar is ook WiFi, Netflix, DStv, YouTube en sonkrag. Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Louis V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker oornag plek asook vakansie eenheid. Baie gerieflike, ruim, netjiese eenheid om in te oornag. Alle geriewe wat jy kan benodig, is daar. Gas...
Sien meer
Sep 2024
Wilma B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie aangenaam om weereens daar oor te bly. Ons het al voorheen by Dolphins oorgebly. Ons probeer om elke keer as ons in George kom daar plek ...
Sien meer
Aug 2024
0livia A
5.0
Gerieflik, netjies, ontspannend en rustig. Gasvrou is baie vriendelik en bedagsaam. Ek sal definitief weer by Dolphins selfcatering akkommodeer. Pragt...
Sien meer
Aug 2024
Hansraj A
Saam met lewensmaat
5.0
Well worth every single cent. A very neat and clean place. A home away from home. The owners were very professional and friendly and ma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Etienne L
Besigheidsreis
5.0
Very nice. I had a very nice stay. Too short unfortunately. Everything was as advertised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Moree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tarentaalstraat 24, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphins Self Catering Accomodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R785
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R785
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 24, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA559b92c5e12602c006f9a22f3cd833c77125293be7b1102b019fb3c533622daa0c1873a69a433d8fb864604a091a136a2c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 24 Tarantaal Street Denvar Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.958188888889 22.48455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang