DolphinView 402
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Finnis-weg, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dolphin View 402 is 'n gesinsvriendelike selfsorgwoonstel op die derde vloer van die veilige Dolphin View-kompleks in Margate. Die kompleks is reg langs die gewilde Margate visvang-pier en binne loopafstand van die hoofstrand, winkels en restaurante af.
Die woonstel bied verblyf aan tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n eet- en sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV. Hierdie kamer lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het dakwaaiers. Die volledige badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV teen die muur. Daar is 'n slim-TV en gaste het toegang tot Showmax en Netflix. WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n ingeboude braai en buitemeubels met pragtige see-uitsigte.
Die kompleks bied veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Ethel Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Finnis-weg, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Finnis-weg, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang