Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

D'Olyfboom Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Willie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die uitsig vanaf die kamer is ongelooflik. Ons verblyf was uit die boonste boeke. Alles netjies en presies. Vriendelike diens. Gedurende ontbyt is die kamer skoongemaak en koffie en suiker hervul. Elke oggend wakker geword met die uitsig op die druiwewingerde. Sal elke keer daar bly. Waardeer vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustige oornag. Ons het 'n heerlike aand gehad. Die kamer het pragtige dekor en het alles wat jy nodig het vir 'n rustige verblyf. Die uitsig van die stoep is hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Innis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Huis weg van die huis. Baie lekker gebly, alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eveline Brunklaus A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful location, luxurious stay. Beautiful room, with bath, which was great with the cold weather! The view from the room in the morning is stunning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina Coetze C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Luuks en pragtig. Dit was fantasties en ontspannend daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende plek. Pragtige skoon plek met vriendelike diens. Uitsig was iets om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ruim kamer met lekker stoep en uitsig. Goeie diens en baie netjies. Heerlik gebly in 'n rustige omgewing en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley J
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Warm welcome, stunning view and delicious breakfast. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Oorskry verwagtinge en beslis waarde vir geld. Pragtige kamer met die mooiste dekor en "attention to detail", ongelooflik netjies en 100% in lyn met ons verwagtinge. Ek wou graag 'n "classy plek" bespreek vir ons interskole naweek-oorslaap, en ek het presies dit en meer gekry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe D
1 nag
5.0
Apr 2023

Baie aangename skoon beeldskone destinasie, die uitsigte is asemrowend. mens wil langer bly en rustig wees. dit bied alles. Olyfboom bied alles wat jy in 'n skoon, geordende eenheid soek, daar is heerlike koffie, versnapperings ens ens. dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA080e1b8953b1cbbc23c908c9e747da87c359a161d44f0626bbe4b6d8b165e0b77f03efba88d565ee7f37bb49132a1ece1b85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 14 Napier Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.723625 18.958109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang