D'Olyfboom Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 99
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Willie B - Aug 2024
Algehele gradering
Die uitsig vanaf die kamer is ongelooflik.
Marianna E - Aug 2024
Algehele gradering
Rustige oornag.
Innis B - Aug 2024
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Eveline Brunklaus A - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful location, luxurious stay.
Marina Coetze C - Jun 2024
Algehele gradering
Luuks en pragtig.
Estie V - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Karien G - Mrt 2024
Algehele gradering
Ruim kamer met lekker stoep en uitsig. Goeie diens en baie netjies.
Beverley J - Nov 2023
Algehele gradering
Warm welcome, stunning view and delicious breakfast.
Karlien R - Aug 2023
Algehele gradering
Oorskry verwagtinge en beslis waarde vir geld.
Elsabe D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangename skoon beeldskone destinasie, die uitsigte is asemrowend. mens wil langer bly en rustig wees. dit bied alles.
Rian S - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtig!
Wendy T - Des 2023
Algehele gradering
Would come back and highly recommend.
Kotie L - Sep 2023
Algehele gradering
Waardering vir smaakvolle dekor.
Noelene V - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreeknaweek.
Kim O - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Ian G - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en rus vir die siel.
Innis B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap!
Zelda E - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties met pragtige uitsig.
Phillip R - Mei 2022
Algehele gradering
Great stay in Paarl for business or leisure.
Robert V - Sep 2022
Algehele gradering
It was business so not to much time to hang out.
Walter S - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige plek!
Elricka D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie verrassend, keurige en aangename verblyf met besondere uitsig.
De Wet S - Nov 2020
Algehele gradering
Bitter mooi uitsig! Vriendelike mense en was beslis die geld werd.
Nathian P - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties en romanties!
Ryno R - Des 2020
Algehele gradering
Baie skoon. Veilig. Lekker ontbyt. Ruim kamers.
Dirk B - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing, baie goeie kombinasie van oud en nuut.
Anel C - Apr 2019
Algehele gradering
Mooiste uitsig.
Piet D - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Jakes V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Linné C - Aug 2019
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly!
Michelle D - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtig, heerlik, uit die boonste rakke.
Nicole P - Des 2018
Algehele gradering
Absolutely Amazing Stay at d'Olyfboom.
Clorinda V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Andrishia F - Okt 2017
Algehele gradering
’n Absolute fees.
Daleen H - Aug 2017
Algehele gradering
Besonders.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang