Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

D'Olyfboom Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

d'Olyfboom Guest House is op die d'Olyfboom-familieplaas. Dis sentraal geleë en spog ook met asemrowende uitsigte oor Paarl.

Die gaste-suites is modern, maar het 'n plaashuis-gevoel. Die kamers is ruim, stylvol en uniek. Elke kamer het 'n TV, lugversorging, 'n yskassie met voorraad, koffie- en teemaakgeriewe, en WiFi. Die plaas beskik ook oor 'n noodkragopwekker sodat gaste nie koud hoef te stort of in die donker hoef te sit nie. Ontbyt word van Maandag tot Vrydag bedien en gaste ontvang ontbytkoepons om oor naweke by die kafee te eet.

Die suites het elkeen 'n praktiese uitleg, gehalte-afwerkings en pragtige uitsigte. Elke kamer se stoepie kyk uit op die indrukwekkende Paarlberge en pragtige wingerde. Dis 'n erfenisgebied en die oorspronklike boustrukture het behoue gebly. Hiér sal jy teruggevoer word na die laat-1600's.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Llewellyn S
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik. Dit was baie heerlik om daar te bly, sal vir seker weer daar wil oorbly.
Des 2024
Nicoleen L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies! D'Olyfboon is altyd ons eerste keuse van akkommodasie in die Paarl!
Sep 2024
Marianna E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige oornag. Ons het 'n heerlike aand gehad. Die kamer het pragtige dekor en het alles wat jy nodig het vir 'n rustige verblyf. Die uitsig van die ...
Sien meer
Aug 2024
Willie B
Saam met lewensmaat
5.0
Die uitsig vanaf die kamer is ongelooflik. Ons verblyf was uit die boonste boeke. Alles netjies en presies. Vriendelike diens. Gedurende ontbyt is die...
Sien meer
Aug 2024
Innis B
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van die huis. Baie lekker gebly, alles was perfek.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 101

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink D'Olyfboom Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 14, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA080e1b8953b1cbbc23c908c9e747da87c359a161d44f0626bbe4b6d8b165e0b77f03efba88d565ee7f37bb49132a1ece1b85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 14 Napier Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.723625 18.958109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang